15/10/2026
๐ UITNODIGING: ONDERSTEUNINGSGROEP VIR FAMILIES VAN VERSLAAFDES ๐
Ons nooi julle hartlik uit na ons Ondersteuningsgroep vir Families van Verslaafdes hierdie komende Vrydag.
โค๏ธ ONTHOU: Deur net 1 uur van jou besige skedule af te staan, kan jy waardevolle kennis en ondersteuning kry om die uitdagings van verslawing binne jou gesin beter te hanteer.
Jy hoef nie hierdie pad alleen te stap nie. Kom leer hoe om stigma te hanteer, jou geliefde te ondersteun en terselfdertyd na jouself om te sien.
๐ค Doen jou deel, en ons doen ons s'n!
๐ข Nooi gerus iemand saam wat ook ondersteuning nodig het. Saam is ons sterker!
๐ BESONDERHEDE VAN DIE BYEENKOMS
๐ฃ๏ธ ONDERWERP: My kind is 'n verslaafde โ Hoe hanteer ek die stigma?
๐ฉโ๐ผ AANBIEDER: Maatskaplike Werker Aunty Rose
๐
DATUM: Vrydag, 16 Oktober 2026
โฐ TYD: 12:00โ13:00
๐ PLEK: BOWL Addiction Treatment Services
91 Russellstraat, Worcester
๐๏ธ TOEGANG: GRATIS!
๐ Onthou: Verslawing raak nie net die individu nie, maar ook die hele gesin. Ondersteuning, begrip en kennis kan 'n verskil maak.
๐ฑ Kom wees deel van die gesprek. Jy is nie alleen nie!