Oosie Bond

Oosie Bond Die OOSIE BOND is ʼn geregistreerde nie-winsgewende organisasie vir die Hoërskool Oos-Moot

Die OOSIE BOND is gestig omdat daar 'n behoefte vanaf ouers en Oud-Moot leerlinge is vir 'n formele struktuur waarin ondersteuning gebied kan word. In die huidige ekonomiese en politieke klimaat raak dit egter toenemend moeilik om projekte slegs met die inkomste uit ouer bydraes te finansier. In die aanvulling van skool se ontwikkelings- en instandhoudings kapitaal kan OOSIE BOND ‘n kardinale rol

speel. Waarin skoolgemeenskap ondersteun kan word in die strewe om die fasiliteite en dienste van die Hoërskool Oos-Moot voortdurend te verbeter en om dit op alle vlakke van die skoollewe tot topgehalte onderwys instansie te ontwikkel.

12/07/2026

𝗥𝗘𝗦𝗨𝗟𝗧 | 𝗨𝟭𝟴 𝗙𝗡𝗕 𝗖𝗥𝗔𝗩𝗘𝗡 𝗪𝗘𝗘𝗞

Blue Bulls 30, Free State 29

Watch the game again on SuperSport Schools - https://bit.ly/CravenWeek2026



SuperSport Schools | FNB | Vodacom Bulls | Blue Bulls Youth Rugby Association | Vrystaat Hoërskole Rugby / Free State High Schools Rugby

11/07/2026

Die Netbal Legends is terug! Maak gereed vir meer en vir beter!

Registreer jou span NOU! Sodat jy nie uitmis nie





09/07/2026

Baie geluk Thando Telelo !!!



Craven Week 2026 Die Oosies word verteenwoordig deur Riyaan Wilson, Thando Telelo sowel as die Hoofafrigter, Braam Preto...
09/07/2026

Craven Week 2026

Die Oosies word verteenwoordig deur Riyaan Wilson, Thando Telelo sowel as die Hoofafrigter, Braam Pretorius.

Die Craven week span word formeel ge"cap", 'n groot prestasie vir ons jong Oos-Moot manne.

Braam Pretorius (Sporthoof) van Oos-Moot, is al 14 jaar betrokke by die Blou Bulle en ook die u18 Craven Week Hoofafrigter.

Die Oosie Bond ondersteun julle al die pad!!



The greatest pleasure in life is doing something people say you cannot do - Hoërskool Oos-Moot - Amptelik spog hierdie j...
09/07/2026

The greatest pleasure in life is doing something people say you cannot do -

Hoërskool Oos-Moot - Amptelik spog hierdie jaar met 9 Blou Bulle rugbyseuns.

Hierdie prestasie is afhanklik van verskeie faktore, harde werk, deursettingsvermoë, geloof, hoop en 'n fantastiese ondersteuningsnetwerk.

Hierdie seuns word met trots ondersteun deur die Oosie Bond.

Oosies dit is lekker om julle weereens in die blou te sien!




11/04/2026

Baie sterkte aan die rugby en van die hokkie spanne wat vandag deelneem aan die NWU semi-finale!!

Dit is die eerste keer in Oos-Moot rugby se geskiedenis dat daar soveel rugby spanne is wat semi-finale speel vir die top 4 posisies!!

Oosie maak ons trots!!

Wedstryde word op Supersport schools uitgesaai ❕❗

Baie geluk aan die 1ste Netbalspan met n ordentlike wen gister, tydens die eerste tuis wedstryd! Die seniors is definiti...
22/03/2026

Baie geluk aan die 1ste Netbalspan met n ordentlike wen gister, tydens die eerste tuis wedstryd!

Die seniors is definitief hier om te bly! Met die 1ste, 2de en 17B span wat 1ste in hul poel geeindig het!

Die netbal het ook 8 spanne in totaal wat Top 2 geeindig het.

Welgedaan meisies !! 🏐🏐🏐

Hierdie week toer die B-spanne na Randburg en voor ons sien speel die A-spanne by die AHMP toernooi wat 30 Maart 2026 afskop!



Die OosieRugby het die naweek teen Middelburg gespeel! Nie net het die eerstespan gewen nie, hulle eindig ook eerste in ...
22/03/2026

Die OosieRugby het die naweek teen Middelburg gespeel!

Nie net het die eerstespan gewen nie, hulle eindig ook eerste in hulle poel.

Die 2des en 16A span spog ook met dieselfde prestasie!!

Baie geluk manne!!

Julle maak ons trots




Address

1120 Haarhoff Straat, Pretoria
Villieria
0186

Opening Hours

Monday 10:30 - 17:00

Telephone

+27815597751

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oosie Bond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Oosie Bond:

Shortcuts

Share