Huis Vergenoeg

Call Directions Website Contact the organization

Huis Vergenoeg Huis Vergenoeg is a Non-Profit Organisation in Pretoria, Gauteng. We provide accommodation and care for the elderly.

24/08/2026

Huis Vergenoeg – Elke Dag ’n Avontuur 🌿

Hier by Huis Vergenoeg is elke dag ’n avontuur! 🌸
Ons is besig, ons bly fiks, ons gee ons alles en, die belangrikste van alles, ons geniet die lewe! ❤️
Ons is dankbaar vir elke oomblik en vir die voorreg om elke dag saam te kan geniet.

Wil jy graag meer weet oor Huis Vergenoeg? Kontak gerus vir Babs by 082 626 6774.
Kom loer gerus by ons in en ontdek ons goeie, veilige en aangename verblyf. 🏡💚

14/08/2026
13/08/2026

Nog ’n heerlike dag by Huis Vergenoeg – vol gesels en lag! 🌸☕️

04/08/2026

✨ 'n Wonderlike oggend saam met Bernadene Theron! 🎶

Die inwoners van Vergenoeg het elke oomblik ongelooflik baie geniet. Baie dankie, Bernadene, vir die pragtige musiek, die heerlike atmosfeer en die vreugde wat jy vir almal gebring het. Ons waardeer jou besoek en sien uit daarna om jou weer te verwelkom! 💙

Leer ons beter ken deur meer te lees oor ons geskiedenis, ons waardes en die liefde wat Huis Vergenoeg so besonders maak...
28/07/2026

Leer ons beter ken deur meer te lees oor ons geskiedenis, ons waardes en die liefde wat Huis Vergenoeg so besonders maak.🏠

Enkelslaapkamer Woonstelle BeskikbaarKoopopsieKoopprys: R420 000Intreefooi: R42 000Sleuteldeposito: R350Maandelikse heff...
17/07/2026

Enkelslaapkamer Woonstelle Beskikbaar

Koopopsie
Koopprys: R420 000
Intreefooi: R42 000
Sleuteldeposito: R350
Maandelikse heffing: R3 220 p.m.
Elektrisiteit: Vir eie rekening (maandeliks)

Huuropsie
Intreefooi: R15 000
Sleuteldeposito: R350
Maandelikse huur: R7 120 p.m.
Elektrisiteit: Vir eie rekening (maandeliks)

Word deel van die Vergenoeg-familie!
Geniet 'n veilige, vriendelike omgewing met 'n wye verskeidenheid daaglikse aktiwiteite, sosiale geleenthede en ondersteunende dienste wat ontwerp is om 'n aktiewe en aangename leefstyl te bevorder.

08/07/2026

Ons het 'n heerlike dag in die natuur geniet. ☀️🦒

Hemelvaart ✨“Waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is na die hemel, sal net so te...
15/05/2026

Hemelvaart ✨

“Waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is na die hemel, sal net so terugkom.” – Handelinge 1:11

Dankie aan almal wat deel was van die dag.

Address

Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27123321763

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Vergenoeg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Vergenoeg:

Shortcuts

Share