06/03/2026
Een van Saterdag se hoogtepunte by die Riversdalskou was beslis die Boerboele met pragtige honde en trotse eienaars . Baie geluk aan al die wenners wat uitgeblink het in hul klasse!
Wenners van die dag:
• Junior Kampioen Teef: Elevation Nala – Eienaar: Adre Steenkamp
• Junior Kampioen Reun: Genius Guard Grim Reaper –
Eienaar: Shaun Kannemeyer
• Senior Kampioen Teef: Pioneer Manuka – Eienaar: Barry Lategan
• Senior Kampioen Reun: Font Freefall – Eienaar: Neville Comley