DROOM Tehuise / Old Age Homes

DROOM Tehuise / Old Age Homes An institution located in the heart of the Hessequa region in South Africa, Riversdale.

22/06/2026
Op 8 Junie het die Voortrekkers vanaf Graad R tot Graad 4 onder leiding van Anja Louw en Mar-liné Barnard tehuis Ou Meul...
11/06/2026

Op 8 Junie het die Voortrekkers vanaf Graad R tot Graad 4 onder leiding van Anja Louw en Mar-liné Barnard tehuis Ou Meule besoek. Die kinders het vrolike liedjies gesing en aan die inwoners verduidelik wat hulle doen, die aktiwiteite wat hulle aanpak en waarheen hulle gereeld gaan. Ons inwoners het hierdie kuiertjie vreeslik geniet!

MTN het vanoggend Droom se inwoners besoek om inligting deur te gee aangaande kuberkrakers se nuutste metodes om niksver...
25/05/2026

MTN het vanoggend Droom se inwoners besoek om inligting deur te gee aangaande kuberkrakers se nuutste metodes om niksvermoedende en goedgelowige mense se geld te steel. MTN stel hulself ook beskikbaar om met enige probleme op selfone of selfs "rooters" te help.
Baie dankie MTN vir julle omgee harte.

Ons inwoners besoek Keiko kleuterakademie op 20 Mei.Tema vir die kuier: Kyk hoe droom ons. Die kinders droom oor hul toe...
21/05/2026

Ons inwoners besoek Keiko kleuterakademie op 20 Mei.
Tema vir die kuier: Kyk hoe droom ons.

Die kinders droom oor hul toekoms en die oupa's en ouma's droom oor hul groot word jare en die goeie tye. Prettige spel met bubbles wat geblaas word en die kinders sing ook 'n vrolike liedjie vir die inwoners

Address

C/o Barry & Warden Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Tuesday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Wednesday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Thursday 07:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27287132526

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DROOM Tehuise / Old Age Homes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share