PPC PLETT YOUTH

PPC PLETT YOUTH Building Godly Character Through Bible based Education🙌🏽. Youth Arise!!!!

19/06/2026
Family GreetingsEk vertrou dit gaan goed en geseend saam u'le Sondag begin ons 4uur vir ons 2de Sondag van Testimony Sun...
10/06/2026

Family Greetings

Ek vertrou dit gaan goed en geseend saam u'le

Sondag begin ons 4uur vir ons 2de Sondag van Testimony Sundays in June Maand, ons 1st Sondag was Geweldig en die Here was werklikwaar daar in sy volheid, as u nie daar gewees it nie, het u groot u gemis😅

Hierdie Komende Sondag is dit ons eie, all the way from Plettenberg Bay, New Horizon, Ebenezer, wel bekend vir baie van u'le, ons nooi u weereens yt, want hierdie Jongman is vurig vir die Here, u wil die een gladti mis nie, want die HERE GAAN OPDAAG‼️🙌🏼

Nooi u vriende, family en selfs werks Kollegas, nooi Jongmense, bring u Jeug indien u n Jeugleier is, want almal is Welkom, ons huis is ook u huis🤗

Ons sien yt om saam u die naam van die Here Groot te maak😁 🙌🏼

Baie liefde
Burning Bush Youth
Plettenberg Baai PPK

Greetings❤️🔥.📖 “Out of my distress I called on the Lord; the Lord answered me and set me free.” — Psalm 118:5There comes...
06/06/2026

Greetings❤️🔥.

📖 “Out of my distress I called on the Lord; the Lord answered me and set me free.” — Psalm 118:5

There comes a moment when your cry becomes more than words—it becomes an OUTCRY that reaches the heart of God.

Join us for an unforgettable week of worship, prayer, powerful preaching, and life-changing encounters with God as we gather under the theme:

🔥 THE OUTCRY 🔥

📅 29 June – 3 July 2026
🕖 19:00 nightly
📍 PPC New Horizon

Come expecting breakthrough.
Come expecting restoration.
Come expecting God to move.

Bring your friends, family, and anyone believing God for a miracle. This is more than a Youth Week—it’s a divine appointment.

Greetings aan almal, familie in ChristusOns as die PPK Jeug van New Horizon Plettenberg Baai nooi u almal yt na wat ons ...
27/05/2026

Greetings aan almal, familie in Christus

Ons as die PPK Jeug van New Horizon Plettenberg Baai nooi u almal yt na wat ons noem "Testimony Sundays", hierdie Dienste is om weer die hoop in ons Jongmense wakker te maak. Dis om die toekoms weer op te helder en om weer daardie begeerte te kry om te werk aan ons drome. Ons het impact speakers soos aangewys op die Poster, yt Plett tot binne in Mosselbaai wat hul stories met ons gaan kom deel, en ek persoonlik is verskriklik opgewonde vir dit. Ek glo dit gaan hemel op aarde wees. Stuur die Jongmense, bring u Jeug, bring die wat wil opgee, bring hulle wat nie rigting het nie, want die Here het n afspraak juis met hulle, want daars n vloek wat gebreek moet word in die naam van Jesus‼️ Ons is excited om u hulle daar in persoon te sien, ons kani wag om u'le te verwelkom nie, os kani wag om u n hand druk te gee en om u sit plek aan te wys nie, share hierdie poster, nooi mense, nooi families, want die Here het n magtige afspraak met ons🤭🥺❤️, Ek is excited, mag die Here u seen🙏🙌

Baie liefde
Plettenberg Baai PPK
Burning Bush Youth

Groete🤍🔥.Ons tema vir die maand is  VERSLAWING.Ons was bevoorreg om n gesprek te kon voer rondom die verskille en nagevo...
23/05/2026

Groete🤍🔥.

Ons tema vir die maand is VERSLAWING.Ons was bevoorreg om n gesprek te kon voer rondom die verskille en nagevolge Van die Vleestelike sowel as Geestelike verslawing em die impak wat albei het op gelowiges.

16/05/2026

Groete🔥🙌.
Ons is Opgewonde vir jeugmaand
Vir wat die Here vir ons in stoor het🔥🙌

U ondersteuning sal hoogs waardeer word❤️🙌.
20/04/2026

U ondersteuning sal hoogs waardeer word❤️🙌.

08/02/2026

Die verloor span moes n lied opoffer🙌.

Address

2273 Kershout Weg, New Horizon
Plettenberg Bay
6600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PPC PLETT YOUTH posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to PPC PLETT YOUTH:

Share