Chrissanloo Huis van veiligheid

Chrissanloo Huis van veiligheid Ons verskaf ‘n veilige en liefdevolle huis vir verwaarloosde en kwesbare kinders.

Dit is ons hart om vir elke kind 'n veilige hawe te gee waar hulle kan leef, genees, lag en leer, sodat hulle hul volle potensiaal kan bereik.

13/06/2026
12/06/2026

Goeiemôre liewe vriende,
Eerstens wil ons net dankie sê vir elke skenking en elke gebed!
Jul maak werklik ñ groot verskil! ❤️
Ons het gister ñ dogter ingeneem.
Sy kort grootte 10-11 klere en onderklere, nagklere, en grootte 3 skoen.
As jul dalk klere het wat jul kan skenk sal dit baie waardeer word.
Sy het tans amper niks.
Ons kan kom haal,of jul kan by VVA kantore afgee.🙏🏻
Baie dankie by voorbaat.🌻
Sanette: 079 324 0603
Margory: 072 993 2339

Onthou om jul vetkoeke te bestel vir Vrydag,26 Junie!🤩 Bestel sommer vir die kantoor.😉Ons lewer af!🚙
06/06/2026

Onthou om jul vetkoeke te bestel vir Vrydag,26 Junie!🤩
Bestel sommer vir die kantoor.😉
Ons lewer af!🚙

04/06/2026

'n Samelewing wat sy kinders beskerm, beskerm uiteindelik sy eie toekoms.

Kom neem deel aan die pret!🥳
22/05/2026

Kom neem deel aan die pret!🥳

24/04/2026

Ons seun het genoeg klere.❤️
Baie dankie vir elkeen wat ñ skenking gegee het.
Ons waardeer dit opreg.🙏🏻

Address

Parys
9585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chrissanloo Huis van veiligheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share