03/07/2022
OCSA Parys ry water aan vir inwoners wat nie vervoer het om water te gaan haal nie. Dankie aan Thats my car vir die vervoer en Afridome en Japie wat water voorsien. Skakel of stuur boodskap aan Past Christiaan Brooderyk wat julle veder sal help met die reelings...
Skakel 0624122366