ACVV Mosselbaai

ACVV Mosselbaai ACVV Mossel Bay is a NGO which renders services to schools, creche's, families and children.

02/09/2026
01/09/2026

MOSSEL BAY NEWS - DaniΓ«l van Tonder,...

Happy Birthday Mrs E.A Domingo❀️πŸ₯³
28/08/2026

Happy Birthday Mrs E.A Domingo❀️πŸ₯³

πŸ“ŒVACANCY ALERT
12/08/2026

πŸ“ŒVACANCY ALERT

🌹Gelukkige Vrouedag!🌹Vandag vier ons die krag, deernis en veerkragtigheid van vroue oral om ons.Aan elke vrou wat omgee,...
07/08/2026

🌹Gelukkige Vrouedag!🌹

Vandag vier ons die krag, deernis en veerkragtigheid van vroue oral om ons.
Aan elke vrou wat omgee, ondersteun, opbou en elke dag 'n verskil in ander se lewens maak - vandag vier ons JOU! ❀️

Van die vroue van ACVV Mosselbaai wens ons elke vrou 'n besonderse en betekenisvolle Vrouedag toe. 🌹

09.08.2026

Mosselbaai

18/06/2026

πŸ“’ OPSOEK NA ENKELBEDDENS πŸ“’

Ons is dringend opsoek na enkelbeddens wat geskenk kan word.

Indien u 'n enkelbed het wat nie meer gebruik word nie en bereid is om te help, sal ons u ondersteuning opreg waardeer.

πŸ™ Elke bydrae maak 'n verskil.

πŸ“ž Kontak: 044 691 1039
πŸ“ACVV Mosselbaai

Deel asseblief hierdie plasing om ons te help om meer mense te bereik.

πŸ’™πŸ‘

03/06/2026

π†π’π―πž 𝐑𝐨𝐩𝐞. π†π’π―πž 𝐰𝐚𝐫𝐦𝐭𝐑 𝐭𝐑𝐒𝐬 𝐰𝐒𝐧𝐭𝐞𝐫.
π†πžπž 𝐑𝐨𝐨𝐩. π†πžπž 𝐰𝐚𝐫𝐦𝐭𝐞 𝐑𝐒𝐞𝐫𝐝𝐒𝐞 𝐰𝐒𝐧𝐭𝐞𝐫.

ADD YOUR FINGERPRINT, MAKE A DIFFERENCE!This Child Protection Week, we invite you to place your fingerprint on our TREE ...
02/06/2026

ADD YOUR FINGERPRINT, MAKE A DIFFERENCE!

This Child Protection Week, we invite you to place your fingerprint on our TREE OF PROTECTION.

Your fingerprint symbolizes your pledge to:

β€’ Stand against child abuse
β€’ Support child safety
β€’ Protect the future of our children

ONE FINGERPRINT. ONE VOICE.
ONE COMMUNITY UNITED FOR CHILDREN

01/06/2026

Address

C/o Montagu-and Wassung Str
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 19:30 - 16:00
Tuesday 19:30 - 16:00
Wednesday 19:30 - 16:00
Thursday 19:30 - 16:00
Friday 19:30 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Mosselbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to ACVV Mosselbaai:

Shortcuts

Share