Herlewingsentrum gemeente

Call Directions Contact the organization

Herlewingsentrum gemeente Ons is n gemeente wat as n familie saam aanbid. By ons is liefde, vrede en 'n ontvanklike atmosfeer, waar jy kan tuis voel.

Ek wil. Ek kan. Ek gaan! 'n Fantasiese diens saam met ps Jimmy vanoggend!
08/11/2026

Ek wil. Ek kan. Ek gaan! 'n Fantasiese diens saam met ps Jimmy vanoggend!

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Ons sien uit na 'n powerful diens mĂ´re oggend saam met ps Jimmy en ons hou 'n spesiale plek oop net vir jou! đź“… Sondag 8 ...
07/11/2026

Ons sien uit na 'n powerful diens mĂ´re oggend saam met ps Jimmy en ons hou 'n spesiale plek oop net vir jou!

đź“… Sondag 8 November 2026

⏰️ 9am

📍 Herlewingsentrum gemeente
Conniestraat 1,
Klerksdorp

đź”— www.herlewingsentrum.org.za

Vir ons Young Adults is dissipelskap baie belangrik en wow, hulle is so 'n VIBE!🔥🔥Maak seker om JESUS te kies, elke Sond...
01/11/2026

Vir ons Young Adults is dissipelskap baie belangrik en wow, hulle is so 'n VIBE!🔥🔥

Maak seker om JESUS te kies, elke SondagmĂ´re by Herlewingsentrum gemeente. Hy is die enigste Een wat ons gemeenskap kan red! đź—ł

Ons glo die enigste kandidaat wat ons gemeenskap kan red is JESUS! Kom beleef Hom elke SondagmĂ´re 9uur by Herlewingsentr...
31/10/2026

Ons glo die enigste kandidaat wat ons gemeenskap kan red is JESUS! Kom beleef Hom elke SondagmĂ´re 9uur by Herlewingsentrum gemeente.

📍 Conniestraat 1,
Klerksdorp

đź”— www.herlewingsentrum.org.za

Ons sien uit na 'n fenominale diens saam met ps Stephen waar die kind van die Here moet leer om te DANS terwyl dit REËN!...
31/10/2026

Ons sien uit na 'n fenominale diens saam met ps Stephen waar die kind van die Here moet leer om te DANS terwyl dit REËN!

đź“… Sondag 1 November 2026

⏰️ 9am

📍Herlewingsentrum gemeente
Conniestraat 1,
Klerksdorp

đź”— www.herlewingsentrum.org.za

Die Oliekruik en potjie kos, dis net lekkerrrr!!
28/10/2026

Die Oliekruik en potjie kos, dis net lekkerrrr!!

'n Onvergeetlike Woord saam met ps Jimmy oor Volgeling of Dissipel 🔥
26/10/2026

'n Onvergeetlike Woord saam met ps Jimmy oor Volgeling of Dissipel 🔥

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Volg jy Jesus, of volg jy Hom en dien jy met intensie die Here? Ps Jimmy bedien ons mĂ´re oor hierdie tema van Volgeling ...
24/10/2026

Volg jy Jesus, of volg jy Hom en dien jy met intensie die Here? Ps Jimmy bedien ons môre oor hierdie tema van Volgeling vs Dissipel, en ons is opgewonde om jou uit te nooi!🔥

đź“… Sondag 25 Oktober 2026

⏰️ 9am

📍 Herlewingsentrum gemeente
Conniestraat 1,
Klerksdorp

đź”— www.herlewingsentrum.org.za

Hierdie is Herlewingsentrum se YSTERMAN inisiatief. Ons manne is manne voor God. Ons is eerlik met God, en eerlik met on...
23/10/2026

Hierdie is Herlewingsentrum se YSTERMAN inisiatief. Ons manne is manne voor God. Ons is eerlik met God, en eerlik met onsself. Ons laat God toe om met ons te werk. As Hy met ons begin, maak Hy met ons klaar.

Ons is opgewonde om te sien hoe die Here die man van Sy gemeenskap in Klerksdorp en omgewing verander in Ysterman.

Ons Oliekruik manne is in die minderheid teenoor die dames, maar ons hou die gees bo, en ons vier die somer my ons lekke...
21/10/2026

Ons Oliekruik manne is in die minderheid teenoor die dames, maar ons hou die gees bo, en ons vier die somer my ons lekker kort broeke.🤛

Address

1 Connie Street
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 20:30
Thursday 09:00 - 20:30
Friday 18:30 - 20:30
21:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 09:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:30

Telephone

+27828519507

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herlewingsentrum gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Herlewingsentrum gemeente:

Shortcuts

Share

Nearby non profit organizations