Sandown Bay Security

Sandown Bay Security Our mission is to protect our community by providing outstanding and professional private security.
(1)

07/06/2026

One number. One call. One moment that could change everything.

Emergencies don't send a warning message first.

A loved one collapses...
A child is seriously injured...
A car accident happens in front of you...
Someone suddenly can't breathe...

In those moments, panic takes over. Hands shake. Minds race. Seconds feel like hours.

That's why we encourage every family to save our number today, before you ever need it.

Save us as:

"1 CMC Emergency"

Adding the "1" places us right at the top of your contact list, making us easier to find when every second counts.

We hope you never need to call us. But if that day ever comes, you'll be grateful you don't have to search for help.

Take 30 seconds today. It could save your life, or someone else's.

๐Ÿ“ž 028 0010 544

Ons wens vir Josh n Geseรซnde Verjaarsdag toe!Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde en kosbare oomblikke ๐Ÿ’›๐Ÿฆ…
07/06/2026

Ons wens vir Josh n Geseรซnde Verjaarsdag toe!

Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde en kosbare oomblikke ๐Ÿ’›๐Ÿฆ…

๐Ÿฆ…๐Ÿ’ฏ
02/06/2026

๐Ÿฆ…๐Ÿ’ฏ

โ˜•๐Ÿ’ป Remote workers are looking for more than great coffee.

They need fast, reliable W-iFi, a comfortable atmosphere, and a place where they can stay productive.

With SONIC fibre, you can turn your cafรฉ or bistro into the go-to spot for remote workers, freelancers, entrepreneurs, and digital nomads.

โœ… Fast, reliable fibre internet
โœ… Seamless video calls and online meetings
โœ… Customers who stay longer and come back more often
โœ… More coffee sold, more repeat business

Make your cafรฉ the place where work gets done!

Get connected with SONIC fibre today ๐Ÿš€

Contact us today for a free quote, and to find the perfect package to make sure your clients stay connected!

๐Ÿ“ Shop 15, Spar Centre, Kleinmond
โ˜Ž๏ธ 028 271 5494
๐Ÿ“ง [email protected]

Ons wil graag 'n GROOT dankie sรช aan Hilda Stroebel en C Shack Restaurant Kleinmond, wat saam ons gewerk het om vir Bria...
01/06/2026

Ons wil graag 'n GROOT dankie sรช aan Hilda Stroebel en C Shack Restaurant Kleinmond, wat saam ons gewerk het om vir Brian diรฉ beste verrassingspartytjie te gee!

Die omgee, gees, liefde en heerlike kos het sy verjaarsdag perfek gemaak๐Ÿฆ…๐Ÿ’›

Veels geluk met jou 60de verjaarsdag, Brian! Vandag vier ons nie net 'n verjaarsdag nie, maar ook die lewe van 'n besond...
30/05/2026

Veels geluk met jou 60de verjaarsdag, Brian!

Vandag vier ons nie net 'n verjaarsdag nie, maar ook die lewe van 'n besonderse man wat soveel beteken vir sy familie, sy span en sy gemeenskap. Dankie dat jy die beste baas, pa, man, oupa en leier is. Jou toewyding en integriteit maak daagliks 'n verskil in die lewens van die mense rondom jou.

By ๐—ฆ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ผ๐˜„๐—ป ๐—•๐—ฎ๐˜† ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฐ๐˜‚๐—ฟ๐—ถ๐˜๐˜† is ons ongelooflik trots op die leier wat ons het. Jou liefde vir jou werk en jou gemeenskap skyn deur in alles wat jy doen. Dankie vir die afgelope 29 jaar waarin jy ons gemeenskap beskerm, ondersteun en met passie gedien het.

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, geluk, seรซn en baie spesiale oomblikke saam met jou geliefdes.

Baie geluk met jou 60ste verjaarsdag, Brian! Mag die Here jou ryklik seรซn ๐Ÿ’›๐Ÿฆ…

Baie geluk aan Karlien Venter met die opening van die nuwe ๐—ฃ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐—บ๐—ฎ๐—ฐ๐˜† ๐—ฎ๐˜ ๐—ฆ๐—ฃ๐—”๐—ฅ ๐—•๐—ฒ๐˜๐˜๐˜†โ€™๐˜€ ๐—•๐—ฎ๐˜† in Betty's Bay!Van almal by Sand...
28/05/2026

Baie geluk aan Karlien Venter met die opening van die nuwe ๐—ฃ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐—บ๐—ฎ๐—ฐ๐˜† ๐—ฎ๐˜ ๐—ฆ๐—ฃ๐—”๐—ฅ ๐—•๐—ฒ๐˜๐˜๐˜†โ€™๐˜€ ๐—•๐—ฎ๐˜† in Betty's Bay!

Van almal by Sandown Bay Security wens ons julle alle voorspoed en sukses toe met hierdie opwindende nuwe hoofstuk. Mag julle besigheid groei en โ€™n groot seรซn vir die gemeenskap wees.

Alles van die beste vir die toekoms! ๐Ÿ’› ๐Ÿฆ…

25/05/2026
25/05/2026

Your home deserves fibre that can actually keep up with real life ๐Ÿ˜Œ๐Ÿ“ถ

Streaming, scrolling, working, gaming, studying and keeping the whole house connected should feel easy.

With Sonic Premium Fibre, you get:

โœ”๏ธ Uncapped
โœ”๏ธ Unshaped
โœ”๏ธ Unthrottled
โœ”๏ธ Fast, reliable connection
โœ”๏ธ Local support from a team that actually cares

No buffering fights. No โ€œwho is using all the WiFi?โ€ drama... Just smooth, stable internet for home life.

Contact Sonic today for a free quote!

๐Ÿ“ Shop 15, Spar Centre, Kleinmond
โ˜Ž๏ธ 028 271 5494
๐Ÿ“ง [email protected]

Ons wens vir Henk n Geseรซnde Verjaarsdag toe!Mag hierdie jaar vir jou groot seรซninge, geluk en sukses bring. Geniet jou ...
25/05/2026

Ons wens vir Henk n Geseรซnde Verjaarsdag toe!

Mag hierdie jaar vir jou groot seรซninge, geluk en sukses bring. Geniet jou spesiale dag! ๐Ÿ’› ๐Ÿฆ…

Wat 'n heerlike dag was dit nie! Baie dankie aan die uitstallers wat ons eerste Gemeenskapsmark volmaak het, en aan alma...
23/05/2026

Wat 'n heerlike dag was dit nie! Baie dankie aan die uitstallers wat ons eerste Gemeenskapsmark volmaak het, en aan almal wat kom hallo sรช het en ondersteun het!

Ons gaan hierdie 'n gereelde gedoente maak - hou ons blad dop vir die volgende datum๐Ÿฆ…

Address

77 Main Road
Kleinmond
7195

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sandown Bay Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Sandown Bay Security:

Share