Hartenrus Aftree-Oord

Hartenrus Aftree-Oord Hartenrus beskik oor ‘n goedtoegeruste siekeboeg onder die beheer van ‘n geregistreerde verpleegkundige.

Dames in die versorgingsafdeling het op Lentedag 'n blommetjie gekry. Bejaardes in kamers het nie meer 'n tuin nie en kr...
04/09/2026

Dames in die versorgingsafdeling het op Lentedag 'n blommetjie gekry. Bejaardes in kamers het nie meer 'n tuin nie en kry nie dikwels die geleentheid om 'n ou blommetjie aan te raak nie. En watter wonderlike teken van die naderende lente is 'n enekele blommetjie nie. . .

28/08/2026
20/08/2026

INGESKREWE VERPLEEGHULP/ (Ingeskrewe Verpleegassistent/Hulpverpleegster/ ENA (Enrolled Nursing Auxiliary ))

Hartenrus Aftree-oord in Hartenbos verlang die dienste van 'n voltydse Ingeskrewe verpleeghulp. Vereistes: Werk volgens diensrooster. Kennis van administrasie. Geldige IVH-sertifikaat en registrasie by Raad op Verpleging. Verkieslik persone woonagtig in Mosselbaai/Hartenbos.
Kontak: Sr Fourie: 044 6067176. CV’s kan na [email protected] versend word.

20/08/2026

INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE ( Stafverpleegster)

Hartenrus Aftree-oord in Hartenbos verlang die dienste van voltydse Ingeskrewe Verpleegkundige. Vereistes: Werk volgens diensrooster; Kennis van medikasie en administratiewe pligte; Registrasie by Raad op Verpleging. Verkieslik persone woonagtig in Mosselbaai/Hartenbos.
Kontak: Sr Fourie: 044 6067176. CV’s kan na [email protected] versend word.

Address

H/V Winburgweg & Vegkoplaan
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 10:00 - 16:00
Tuesday 10:00 - 16:00
Wednesday 10:00 - 16:00
Thursday 10:00 - 16:00
Friday 10:00 - 16:00

Telephone

+27446067172

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenrus Aftree-Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hartenrus Aftree-Oord:

Shortcuts

Share