Maria Stofberg VLV

Maria Stofberg VLV VLV IS 'N VERENIGING VIR PERSOONLIKE VERRYKING EN GEMEENSKAPSDIENS!

01/09/2026
Bevestig gerus by 082 700 8185  Worcester VLV
26/08/2026

Bevestig gerus by 082 700 8185
Worcester VLV

Leersame Landbou vergadering met Magda Knoetze as spreker op 13 Augustus 2026.    Sy vertel ons meer oor die maak en geb...
26/08/2026

Leersame Landbou vergadering met Magda Knoetze as spreker op 13 Augustus 2026. Sy vertel ons meer oor die maak en gebruike van Boerseep.
Haar mooi storie van volharding deel sy met ons.

Kongres kompetisie artikels  wat jou na jou asem laat snak
21/08/2026

Kongres kompetisie artikels wat jou na jou asem laat snak

96 Kongres aangebied deur Sirkels Middelland en Suid-OoskusDekor
21/08/2026

96 Kongres aangebied deur Sirkels Middelland en Suid-Ooskus

Dekor

20/08/2026
Gelukkige  Vrouedag
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag

Estelle de K**k  vandag neem ons afskeid van jou by die tak, maar ook as bestuurslid. Jou plekkie gaan leeg wees. Estell...
30/06/2026

Estelle de K**k vandag neem ons afskeid van jou by die tak, maar ook as bestuurslid.
Jou plekkie gaan leeg wees.
Estelle met haar baie leersame vergaderings gaan verseker gemis word.
Ons wens jou en jou gade alles toe wat mooi is waar julle jul nou in de Rust gaan vestig.

Address

Worcester
6850

Telephone

+27827008185

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maria Stofberg VLV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Maria Stofberg VLV:

Shortcuts

Share