Ntando4Vrede

Ntando4Vrede Vrede , Noord - Oos Vrystaat, Phumelela Munisipaliteit Distrik

20/08/2025
 # SAKEFOKUS - Al bly ons in die Platteland is hier baie vindingryke mense wat goeie dienste aanbied.Elke Vrydag fokus o...
30/05/2025

# SAKEFOKUS - Al bly ons in die Platteland is hier baie vindingryke mense wat goeie dienste aanbied.
Elke Vrydag fokus ons op 'n paar van ons besighede in ons Pragtige dorp....

Pragtige artikel oor ons Kleurryke dorpie en omgewing en hoekom mense die Platteland bo die stad verkies….Dankie Weg Pla...
28/05/2025

Pragtige artikel oor ons Kleurryke dorpie en omgewing en hoekom mense die Platteland bo die stad verkies….
Dankie Weg Platteland (Weg-tydskrif) vir die mooi artikel!

14/04/2025
09/04/2025

Voorlopige program vir die opkomende fees!!

Vrede Draf Klub het ‘n lekker hardloop gereël op Menseregte dag!Net die regte begin vir die langnaweek!Vrede Running Clu...
21/03/2025

Vrede Draf Klub het ‘n lekker hardloop gereël op Menseregte dag!
Net die regte begin vir die langnaweek!
Vrede Running Club organised a nice run on Human Rights day!
Just the right kick-off to the long weekend!

Inspirasie storie!Charles woon in Thembahihle, Extension 4.Hy is tans werkloos, maar het ‘n ongelooflike gawe vir Tuinma...
20/03/2025

Inspirasie storie!
Charles woon in Thembahihle, Extension 4.
Hy is tans werkloos, maar het ‘n ongelooflike gawe vir Tuinmaak.
Sy huis is sy trots en ten spyte van sy omstandighede is alles om hom baie netjies en versorg!
Dankie Charles vir jou vriendelikheid vandag!

Dankie Jaco van der Merwe en sy span wat die stukkende Asblik voor Shoprite verwyder het en die Nuwe een gaan opsit het....
19/03/2025

Dankie Jaco van der Merwe en sy span wat die stukkende Asblik voor Shoprite verwyder het en die Nuwe een gaan opsit het.
En die skoonmaak van die hoek by Gibson en Moll straat saam met Vrede Skool se personeel.
Dit lyk stukke beter!!!
Dankie♻️🗑️🚮

Dankie Richard dit lyk weer pragtig vanmiddag!!Memel/Vrede ingang!
19/03/2025

Dankie Richard dit lyk weer pragtig vanmiddag!!
Memel/Vrede ingang!

Address

Vrede

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ntando4Vrede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ntando4Vrede:

Share