23/09/2026
Besluite wat jou besigheid as voedselprodusent in Suid-Afrika raak, word daagliks geneem, met of sonder jou insette.
Op 2 Oktober kry jy die geleentheid om saam te praat oor wat die bedryf terughou, en om praktiese oplossings op rekord te plaas vir die besluitnemers teenwoordig.
Bek-en-klouseer het ons hierheen gebring; die toekoms van voedselproduksie is die onderwerp.
RSVP:
https://roadtorecovery-rsvp.vercel.app/
Toegang tot Nampo Park is met 'n NAMPO ALFA-dagkaartjie (R70), aanlyn of by die hekke:
https://opentickets.co.za/event/01m0gdzsajq9sp2hrfn4h7m2ma