Vrede Jeugsorgsentrum
- Home
- South Africa
- Vrede
- Vrede Jeugsorgsentrum
Hierdie groep se doel is om die gemeenskap in kennis te stel en op hoogte te hou van die gebeure by die Jeugsorgsentrum.
Address
100 Kuhn Street
Vrede
9835
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Vrede Jeugsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Category
Wie is ons?
Vrede Jeugsorgsentrum is ‘n nie-regeringsorganisasie wat 12 kinders huisves. Die doel van die Jeugsorgsentrum is om vir die kinders ‘n normale huis en huisatmosfeer te skep sodat hulle die toekoms kan ingaan as gesonde volwassenes. Ons voorsien in die kinders se voeding, klere, veiligheid, bemagtiging en geestelike behoeftes.