SAVF Volksrust Social Services

SAVF Volksrust Social Services We render social services to the community of Volksrust

SAVF VOLKSRUST is grateful for the donations received during this cold winter. Thank you for your kind contributions of ...
30/06/2025

SAVF VOLKSRUST is grateful for the donations received during this cold winter.

Thank you for your kind contributions of food and blankets.

20/06/2025
20/06/2025

Thank you Tsebo Cleaning Hoofkantoor Fedics Food Services Pty. Ltd. for your partnering with SAVF Mpumalanga NPO 220 - 073 Conference.

20/06/2025
03/06/2025

SAVF Volksrust dis hoe ons werk...

Welkom by SAVF Volksrust Carene Schoeman(Van Zyl). Dis wel ñ nuwe pos wat jy beklee, hoewel jy nie nuut is in die gemeenskap nie. Mag 2025 ñ voorspoedige en geseënde jaar vir SAVF Volksrust en die gemeenskap wees.

Vriendelike SAVF groete

017 735 4351 - Office

7 Steenbok
Juba Park
Volksrust
www.savf.co.za










SAVF VolksrustDis hoe ons werk ...Ons hartelik dank aan die skenker van die wasmasjien en mikrogolf.Ons waardeer dit opr...
13/03/2025

SAVF Volksrust
Dis hoe ons werk ...

Ons hartelik dank aan die skenker van die wasmasjien en mikrogolf.
Ons waardeer dit opreg!
Ons is dankbaar om deel te mag wees van so 'n omgee gemeenskap.

Vriendelike
SAVF Groete

SAVF VolksrustDis hoe ons werk...Ons hartelike dank aan die skenker van voedsel. Dit word opreg waardeerVriendelike SAVF...
10/03/2025

SAVF Volksrust
Dis hoe ons werk...

Ons hartelike dank aan die skenker van voedsel. Dit word opreg waardeer

Vriendelike
SAVF groete

SAVF VOLKSRUST Dis hoe ons werk...Ons hartelike dank vir die ruimhartige skenking van klere en veral die wintersklere en...
05/03/2025

SAVF VOLKSRUST

Dis hoe ons werk...

Ons hartelike dank vir die ruimhartige skenking van klere en veral die wintersklere en warm baadjies. Dit maak 'n groot verskil in ons gemeenskap se gesinne.

Vriendelike SAVF Groete

SAVF Volksrust Dis hoe ons werk ....Baie dankie vir die donateur vir die stapelbeddens.  Dit gaan 'n groot verskil maak ...
27/02/2025

SAVF Volksrust
Dis hoe ons werk ....

Baie dankie vir die donateur vir die stapelbeddens. Dit gaan 'n groot verskil maak vir 'n gesin wat tans besig is om te verhuis.

Hartelike SAVF groete

Address

7 Steenbok Street
Volksrust
2470

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Volksrust Social Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SAVF Volksrust Social Services:

Shortcuts

Share