Upington FURever Rescue, Foster & Adoption

Upington FURever Rescue, Foster & Adoption 🐾 Rescue β€’ Rehabilitate β€’ Rehome
Helping rescue dogs and cats find loving homes through adoption and community support in and around Upington, Northern Cape.

FURever is a community-driven animal rescue in Upington, South Africa. We focus on rescuing, rehabilitating & rehoming animals in need. Driven by love, care & second chances. 🐾

Blom is beskikbaar vir aanneming. Kruisras met die sagste hart. Langs die pad gelos met haar babas. Maar sy kom eenvoudi...
14/06/2026

Blom is beskikbaar vir aanneming. Kruisras met die sagste hart. Langs die pad gelos met haar babas. Maar sy kom eenvoudig met almal oor die weg en sal eerder submit om haar plekkie te vind in jou huis.
Kontak Titia VDeventer De Ridder
072 245 5199.

12/06/2026

πŸΎπŸ‡ΏπŸ‡¦ KENNISGEWING: JEUGDAG πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸΎ

Beste Oryx Veeartskliniek-familie,

Neem asseblief kennis dat Oryx Veeartskliniek op Dinsdag, 16 Junie 2026, ter viering van Jeugdag, gesluit sal wees.

Ons span (en al die stertjies, snorbaarde en pootjies wat ons liefhet) sien daarna uit om die dag saam met familie en vriende deur te bring. 🐢🐱❀️

πŸ“… Gesluit: Dinsdag, 16 Junie 2026
πŸ“… Weer oop: Woensdag, 17 Junie 2026, volgens normale werksure

Vir noodgevalle, kontak asseblief die noodnommer soos voorsien deur die kliniek.

Dankie vir u begrip en ondersteuning.

🐾 Oryx Veeartskliniek – Waar elke pootjie belangrik is! 🐾

Weggeraak in Rosedale Mall se straat. Reaggeer op die naam Jeeta. Reuntjie onder jaar oud. Kontak 063 856 3234.
10/06/2026

Weggeraak in Rosedale Mall se straat. Reaggeer op die naam Jeeta. Reuntjie onder jaar oud.
Kontak 063 856 3234.

Bang en verward by Vispa Meubels gevind. In ons sorg tans. Kontak Titia VDeventer De Ridder 072 245 5199 indien dit jou ...
10/06/2026

Bang en verward by Vispa Meubels gevind. In ons sorg tans. Kontak Titia VDeventer De Ridder 072 245 5199 indien dit jou hondekind is. Bewyse sal verwag word.

Haar naam is Zoey 🌸Sy is +- 4 jr oud. Gister gesteriliseer.Zoey is saggeaard, vreeslik liefdevol en vriendelik.Sy is ops...
09/06/2026

Haar naam is Zoey 🌸

Sy is +- 4 jr oud. Gister gesteriliseer.
Zoey is saggeaard, vreeslik liefdevol en vriendelik.

Sy is opsoek na haar verewige tuiste waar sy haar liefde kan deel.

Indien jy haar wil aanneem kontak Titia VDeventer De Ridder 072 245 5199




Nog gevalle hanteer deur die Furever span die week. Dankie aan Oryx Vet Clinic.Jou donasie help. πŸΎπŸ’›
07/06/2026

Nog gevalle hanteer deur die Furever span die week. Dankie aan Oryx Vet Clinic.
Jou donasie help. πŸΎπŸ’›

Daar is 'n slegte tendens wat nou weer weekliks voorkom. Diere wat langs die pad en in die veld gelos word. Dankie aan e...
07/06/2026

Daar is 'n slegte tendens wat nou weer weekliks voorkom. Diere wat langs die pad en in die veld gelos word. Dankie aan elkeen wat genoeg omgee om te stop en op te laai. Blommie(wit kruisras tefie) en haar twee babas is langs pad opgetel deur 'n jong man van Springbok. En hierdie pragtige windhond was in 'n baie slegte toestand langs die pad gelos. Skye het dit ongelukkig nie gemaak nie.πŸ’” Aparte gevalle. Blommie en haar babas is op bosluisbytkoors behandeling maar andersins gesond en beskikbaar vir aanneming. Kontak Titia VDeventer De Ridder
+27 72 245 5199 vir meer inligting.

Saterdag 6 Junie. πŸ’›πŸΎMet al die skenkings van All Oceans, Montego Monty & Me, BarkingMad SA, Cash&Carry en Checkers kon o...
07/06/2026

Saterdag 6 Junie. πŸ’›πŸΎ
Met al die skenkings van All Oceans, Montego Monty & Me, BarkingMad SA, Cash&Carry en Checkers kon ons die Saterdag twee spanne uitgaan na Rosedale en Pabalello. Baie dankie ook aan elke skenking van kussings, handdoeke en komberse.
Meer as 160kg hondepille is uitgedeel asook meer as 50kg katkos. Verskeie gevalle is aangeteken vir opvolg en elke skenking help weer ons veeartsrekening.

07/06/2026

πŸΎπŸ’› Beskikbaar vir aanneming. Kruisras tefies 6 weke.
Kontak Titia +27 72 245 5199.

Gloria se vlug het veilig geland en sy is nou amptelik 'n Gautenger. ✈️Jy verdien net die beste liefste Gloria! πŸ’›
04/06/2026

Gloria se vlug het veilig geland en sy is nou amptelik 'n Gautenger. ✈️

Jy verdien net die beste liefste Gloria! πŸ’›

Address

Upington
8800

Telephone

+27608327549

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington FURever Rescue, Foster & Adoption posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share