Vryburger Omgeemense van Upington

Vryburger Omgeemense van Upington Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vryburger Omgeemense van Upington, Nonprofit Organization, Upington.

Ons is gereed en sien uit vir ‘n lekker kuier saam met almal by Upington Landbou Expo 2026!🥳
28/05/2026

Ons is gereed en sien uit vir ‘n lekker kuier saam met almal by Upington Landbou Expo 2026!🥳

Upington Landbou Expo
25/05/2026

Upington Landbou Expo

Wie is die Vryburgers…
15/05/2026

Wie is die Vryburgers…

Vryburgers Upington skenk met omgee ‘n rolstoel en suurstofmasjien aan Oranjehof Dienssentrum en ‘n Sara Flex mobiele ee...
11/05/2026

Vryburgers Upington skenk met omgee ‘n rolstoel en suurstofmasjien aan Oranjehof Dienssentrum en ‘n Sara Flex mobiele eenheid aan Oranjehof Ouetehuis. Die Sara Flex mobile eenheid stel ‘n enkel versorger in staat om ‘n pasiënt of bejaarde in een natuurlike beweging van sittende na staande posisie te help.

Baie dankie aan elke deelnemer en almal wat ons 4x4 dag ‘n groot sukses gemaak het. Met julle ondersteuning kan ons die ...
22/09/2025

Baie dankie aan elke deelnemer en almal wat ons 4x4 dag ‘n groot sukses gemaak het. Met julle ondersteuning kan ons die gemeenskap dien!

Is julle gereed vir ‘n lekker Kalahari kuier? Moenie uitmis nie, ons sien julle die naweek!
15/09/2025

Is julle gereed vir ‘n lekker Kalahari kuier? Moenie uitmis nie, ons sien julle die naweek!

Moenie ons jaarlikese 4x4 dag misloop nie, lekker duine, lekker gees, lekker pryse, lekker om julle daar te sien!       ...
09/09/2025

Moenie ons jaarlikese 4x4 dag misloop nie, lekker duine, lekker gees, lekker pryse, lekker om julle daar te sien!

06/08/2025

Address

Upington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryburger Omgeemense van Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share