Rescue Animal Welfare

Rescue Animal Welfare A non-profit organization dedicated to rescuing, rehabilitating and giving new homes to animals in need�

12/06/2026

🆘️ UPDATE "BONES" 🆘️

Today we visited our patient at Upington Veterinary Clinic, to share love & care🩷🐶

We named her Jasmine, meaning 🌟Miracle🌟

Thank you dr Vorster and team for helping us save this poor baby!

We will continue saving the lives of God's creation🙏

11/06/2026

A huge thank you to All Oceans in Upington for their incredibly generous donation of food towards the animals in need in our community🐶🙏

Your kindness and support make a real difference in the lives of many vulnerable animals, and we are truly grateful for your compassion and willingness to help.

It is because of caring businesses like yours that we can continue our mission of providing love, care, and a second chance to animals who need it most.

We encourage the Upington community to support businesses like All Oceans Food Products, who have such caring hearts for our animals.

Thank you for being a part of their journey. 🐾❤️

10/06/2026

A Life Saved Today ❤️🐾

Today, we stepped in and rescued a dog from truly heartbreaking and terrible living conditions. No animal should ever have to endure the suffering and neglect that this precious soul has experienced.

She is currently receiving urgent veterinary care at Upington Veterinary under the compassionate care of Dr Vorster. The road to recovery may be long, but we are committed to giving this dog the love, care, and second chance that every animal deserves.

We kindly ask our community to stand together with us. Any cash donations towards our veterinary account will be deeply appreciated and will help cover the medical expenses needed for this dog's treatment and recovery.

Rescue Animal Welfare
FNB
631 464 20110
Ref: Emergency care

Every contribution, no matter how small, can make a difference.

Thank you for helping us give this innocent soul a chance at a better life. 🐶❤️

Kom ondersteun asb vir Rescue Animal Welfare by die Upington Landbou Expo 2026. Koop 'n R50 kaartjie en staan die kans o...
29/05/2026

Kom ondersteun asb vir Rescue Animal Welfare by die Upington Landbou Expo 2026. Koop 'n R50 kaartjie en staan die kans om 'n amazing queen size bed te wen ter waarde van R14 499, met trots geborg deur The Bed Shop Upington🐶🐱

Alle fondse gaan na ons veearts rekeninge, om diere in nood te help🙏

🎟️ WIN A LUXURY QUEEN SIZE BED! 🛏️🐾Support a great cause and stand a chance to win this beautiful Sleep&Co. Portofino Me...
28/05/2026

🎟️ WIN A LUXURY QUEEN SIZE BED! 🛏️🐾

Support a great cause and stand a chance to win this beautiful Sleep&Co. Portofino Medium Queen Size Bed, proudly sponsored by The Bed Shop!

🎫 Tickets are only R50 each
📍 Tickets available at the Upington Landbou Expo 2026 and The Bed Shop Upington
📍 WhatsApp Madeleine at 083 563 8667
📽Live Draw: 01 August 2026

Every ticket sold helps make a difference. All proceeds will go directly towards veterinary expenses for Rescue Animal Welfare - helping animals in need of urgent medical care, treatment, surgeries, and recovery.

By entering this competition, you are not only giving yourself a chance to win a luxury bed worth R14 499 — you are also helping save innocent lives. ❤️🐶🐱

Thank you for supporting Rescue Animal Welfare and being part of hope for animals in need.

25/05/2026

🐾💜 Vandag kon ek ook ’n bydrae maak deur hondekos aan RAW te skenk. 💜🐾

Elke klein gebaar van liefde en omgee maak ’n groot verskil vir diere wat sorg en beskerming nodig het. ✨

Dankie aan Rescue Animal Welfare vir die ongelooflike werk wat julle doen vir ons viervoetige vriende. 🤍

🌸 Wanneer ons saamstaan, kan ons nie net mense help nie — maar ook die stemloses wat ons nodig het. 🌸

🐾💜
Mej Upington Skoukoningin Upington Landbou Expo

✨ Sparks soek haar vir altyd huis ✨Sparks is ’n pragtige Husky-kruising tefie van net 1 jaar oud met ’n liefdevolle en s...
25/05/2026

✨ Sparks soek haar vir altyd huis ✨

Sparks is ’n pragtige Husky-kruising tefie van net 1 jaar oud met ’n liefdevolle en sagte geaardheid.

Sy droom van ’n warm bedjie, ’n familie wat haar sal liefhê en iemand wat haar nooit weer alleen sal los nie. 💕🐾

Sy is vol liefde, hou van aandag en sal die perfekte metgesel wees vir iemand wat vir haar ’n tweede kans wil gee.

Elke hond verdien ’n huis… en Sparks wag nog vir hare.

Kontak asseblief vir Madeleine van Rescue Animal Welfare via WhatsApp by 083 563 8667 om die aannemingsproses te begin en vir Sparks haar kans op geluk te gee. 🐶🏡

21/05/2026

🩷UPDATE TYLA🩷

Dit gaan sommer stukke beter met ons vegtertjie by dr Vorster!!

Sy het vandag die gras agter die spreekkamer gaan besoek!

Baie dankie vir elke donasie, gebed en kuiertjie.

Maar belangrikste, baie dankie aan ons Vader in die Hemel wat haar pootjie houvas het deur hierdie kritieke tyd🙏🐶🩷

20/05/2026

🚨 NOODKREET VIR TYLA 🚨

Tyla is vanoggend gevind in Upington in 'n veld, in 'n erge toestand.

Ons lieflike Tyla veg tans vir haar lewe teen erge bosluisbytkoors. 💔

Sy het byna geen bloed meer oor nie en haar toestand is kritiek. Tyla ontvang tans ’n bloedoortapping by Upington Veterinary Clinic onder die sorg van dr. Vorster.

Ons vra asseblief enige kontant donasies vir haar veearts onkostes. Donasies kan direk by dr Vorster (Upington Veterinary) gemaak word op ons RAW rekening of direk na RAW se bankrekening:

Rescue Animal Welfare
FNB
63146420110
Verwysing: Tyla

Maar meer as enigiets vra ons dat almal asseblief vir Tyla bid. 🙏

Ons hoop en bid vir ’n wonderwerk en volle herstel vir hierdie kosbare meisie. 🐾

19/05/2026

Met swaar harte neem ons afskeid van ’n onskuldige hondjie wat ondraaglike pyn moes verduur.

Hy is met kookwater op sy privaat dele gebrand — ’n daad van wreedheid wat geen dier ooit behoort te ervaar nie.

Ten spyte van ons pogings was ons te laat om hom te red. Sy klein lyfie kon net nie meer veg nie.

Hoe kan iemand só iets aan ’n weerlose dier doen? Geen woorde kan die hartseer en woede beskryf wat ons voel nie.

Rus sag, liefste seuntjie. Jy het nie hierdie pyn verdien nie. 💔

Address

Upington
8801

Telephone

+27836540604

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rescue Animal Welfare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share