03/06/2026
Ons gaan bietjie praat oor die tipes liefde vanaand!! Moeg die een nie misloop nie. Cross Connect is vanaand ses uur vir kwart oor ses.!!✨
Nooi jou vriende, bring jou bybel, val in en geniet net die aand saam ons community☀️
Ons sien so uit om elkeen weer te sien🤍