06/11/2026
🕯️ **House Philip | All Souls’ Day – 2 November 2026**
On All Souls’ Day, the boys of House Philip gathered to celebrate Holy Mass, remembering and praying for all those who have gone before us.
We remembered with gratitude our loved ones, families, friends and benefactors whose lives, sacrifices and faith have helped shape the path we walk today.
United in prayer, we entrusted the faithful departed to God’s infinite mercy, strengthened by our hope in Christ’s Resurrection and the promise of eternal life.
🙏 *Eternal rest grant unto them, O Lord, and let perpetual light shine upon them. May they rest in peace. Amen.*
🕯️ **Huis Philip | Allersieledag – 2 November 2026**
Op Allersieledag het die seuns van Huis Philip bymekaargekom om die Heilige Mis te vier en te bid vir almal wat ons vooruitgegaan het.
Ons het met dankbaarheid ons geliefdes, familie, vriende en weldoeners onthou wie se lewens, opofferings en geloof gehelp het om die pad te vorm wat ons vandag stap.
Verenig in gebed het ons die siele van die afgestorwenes aan God se oneindige barmhartigheid toevertrou, versterk deur ons hoop in Christus se Verrysenis en die belofte van die ewige lewe.
🙏 *Gee hulle die ewige rus, o Heer, en laat die ewige lig oor hulle skyn. Mag hulle in vrede rus. Amen.*