Trapsuutjies Projekte

Trapsuutjies Projekte Ons trap suutjies op die aarde! (veral in Oudtshoorn...)

Omgewingsprojekte in en om Oudtshoorn - ons wil graag hoor van julle, idees uitruil en projekte "showcase"

Trapsuutjies was die afgelope amper vier jaar ongelooflik bevoorreg om saam met wonderlike mense te werk om 'n verskil t...
27/02/2022

Trapsuutjies was die afgelope amper vier jaar ongelooflik bevoorreg om saam met wonderlike mense te werk om 'n verskil te probeer maak in ons dorp. Ons skaal egter nou af, en gaan vir eers 'n welverdiende ruskans neem. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het, en ook aan almal in die Trapsuutjiespan. Ons glo dat elkeen in die span gegroei het en nou meer toegerus is om in hul eie gemeenskappe ook 'n verskil te gaan maak.

Address

Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27658014810

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trapsuutjies Projekte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Trapsuutjies Projekte:

Share