Orania Helpmekaar Vasbyt

Orania Helpmekaar Vasbyt ’n Unieke geleentheid vir die familie om saam hulle uithouvermoë in die Bo-Karoo te kom toets. Kom geniet die unieke gasvryheid van Orania en sy mense.

Waterpunt-aksie!
06/05/2026

Waterpunt-aksie!

06/05/2026

"Dit was POEDING!"
Was dit regtig? 😅

Kyk hier hoe "poeding" lyk!

Hoe was dit vir jou?

Dankie aan elke deelnemer, julle is ysters! Hopelik sien ons meer van julle volgende jaar weer hier.

Reageer met 'n 👍🏻 as jy weer gaan deelneem!

Tot volgende jaar 🫡

Volgende jaar is VAS!Merk nou al jou kalender, stof jou skoene af en begin oefen. Jy wil nie 'n Vasbyt misloop nie!
06/05/2026

Volgende jaar is VAS!

Merk nou al jou kalender, stof jou skoene af en begin oefen. Jy wil nie 'n Vasbyt misloop nie!

01/05/2026
29/04/2026
Skop jou naweek sommer Donderdagaand al af. Daar wag 'n LEKKER tyd in die feestent tydens die Dorpsdraf!Of jy deelneem o...
28/04/2026

Skop jou naweek sommer Donderdagaand al af. Daar wag 'n LEKKER tyd in die feestent tydens die Dorpsdraf!

Of jy deelneem of nie, daar is:
- Kosstalletjies
- Biertuin.. en 'n vryheidsgees wat nie geblus kan word nie!

⭐ Dorpsdraf ⭐

👟 Wie? Ligloop deelnemers se eerste roete en enige iemand van die publiek mag saamdraf of -stap.
🏆 Waar? Orania Sportterrein
📆 Wanneer? Donderdagaand, 30 April
⌚Hoe laat? Ongeveer 18:00 spring ons weg
✍️ Inskrywings? Vanaf 14:00 op die terrein.
📍Hoe ver? 5km
🗺️ Roete? https://www.strava.com/routes/3480134462603628056
🤑 Kostes? R 40 per volwassene en R 20 per skoolgaande kind
🏤 Lusmaker?
Ons draf dwarsdeur seker sleutelinstellings in Orania. Kan jy raai watter instellings?

Address

Orania

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Helpmekaar Vasbyt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Orania Helpmekaar Vasbyt:

Shortcuts

Share