Sakhithemba Drop-in Center 302-731 NPO

Sakhithemba Drop-in Center 302-731 NPO Sakhithemba Drop-in Center is a registered NPO founded in 2023 by current board members. We are based in the Plakkerskamp area within Siyathemba Municipality.

This organization currently caters to all age groups, providing a daily meal

14/04/2026
18/01/2026
Wat 'n groot blessing was dit nie om kinder gesiggies te sien glimlag van dankbaarheid.We are privileged to be doing wha...
18/01/2026

Wat 'n groot blessing was dit nie om kinder gesiggies te sien glimlag van dankbaarheid.

We are privileged to be doing what we are doing.

Groot dank en eer aan ons Hemels Vader, want sonder Hom is niks moontlik.

Dankie aan die kokke wat die maaltyd voorberei het.🤍

Dank gaan ook uit aan die mans en vroue wie gehelp het met die was, skeer en vleg van hare. Ons waardeer opreg.🤍

Dankie vie elkeen wat 'n bydrae (fisies en finasieël) gelewer het.🤍

Dankie aan die raadslede van Sakhithemba vir die organisering van so 'n wonderlike program.🤍

Laate, maar nie die minste, dankie aan die ouers en kindertjies dat julle ons vertrou het met hierdie program.🤍

Vir enige donasies (maak nie saak hoe groot of klein) kan u die volgende persone kontak:

Kamvelihle Kasper +27 73 158 9031
Gertruida Berends: +27 73 113 5015
Angeline Adams: +27 60 498 1244

Geseënde Sondag🙏🏽

13/01/2026

Neem asseblief kennis dat die kombuis vandag nie kos sal bedien nie, die personeel het familie verantwoordelikhede.

Jammer vir enige ongerief.

Please take note that the kitchen won't be serving food today. The staff has family related obligations.

We apologize for any inconvenience.

Please help us with this initiative. Your contribution whether financial or your time, will be appreciated.
10/01/2026

Please help us with this initiative. Your contribution whether financial or your time, will be appreciated.

What a way to finish off a blessed week.🫶🏼It is a privilege to serve our people. Ons bedank Juanita Jonas vir die skenk ...
09/01/2026

What a way to finish off a blessed week.🫶🏼

It is a privilege to serve our people.

Ons bedank Juanita Jonas vir die skenk van Foam bakke. Ons waardeer opreg 🤍.

Vir enige donasies (maak nie saak hoe groot of klein) kan u die volgende persone kontak:

Kamvelihle Kasper +27 73 158 9031
Gertruida Berends: +27 73 113 5015
Angeline Adams: +27 60 498 1244

Geseende naweek.🙏🏽

08/01/2026

Sakhithemba Drop-in Center 302-731 NPO

Heerlike mielies vandag.

Kom loer gerus in.

Address

Plakkerskamp
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27604981244

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sakhithemba Drop-in Center 302-731 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Sakhithemba Drop-in Center 302-731 NPO:

Share