30/08/2026
Wheels In The Sky MC het die pad gevat en ’n heerlike besoek aan Bronkhorstspruitdam geniet!
🏍️ ’n Dag vol lekker ry, goeie geselskap, pragtige uitsigte en natuurlik die beste van alles – goeie vriende en die oop pad!
Wheels In The Sky MC – Together, Together! 🏍️