Ons Tuiste Humansdorp

Ons Tuiste Humansdorp Old Age Home/Ouetehuis

04/09/2026
By Ons Tuiste se basaar
04/09/2026

By Ons Tuiste se basaar

Dankie Fountains Mall wat hierdie wonderlike inisiatief geneem het.'Christmas in July' en 'n insameling gehou het ten ba...
03/09/2026

Dankie Fountains Mall wat hierdie wonderlike inisiatief geneem het.
'Christmas in July' en 'n insameling gehou het ten bate van Ons Tuiste as 'n nie-winsgewende /NPO

“It takes a village to raise a child, but it takes a community to care for our elderly.”

’n Sterk gemeenskap word nie net gemeet aan hoe ons na ons kinders omsien nie, maar ook aan hoe ons ons bejaardes respekteer, ondersteun en versorg. Elke bejaarde verdien om met waardigheid, liefde en omgee behandel te word — veral dié wat behoeftig is en nie altyd vir hulself kan sorg nie.
Ons wil uit die diepte van ons harte elkeen bedank wat bygedra het tot die insameling van items wat aangewend word tot voordeel van die nie-winsgewende outehuis. Elke skenking, groot of klein, maak ’n verskil.
Wanneer ons hande vat en saamgee, wys ons dat niemand in ons gemeenskap alleen hoef te staan nie. Saam kan ons ’n plek van hoop, warmte en waardigheid vir ons bejaardes skep.
🌷 Dankie dat julle deel is van die gemeenskap wat omgee. 🌷

Ng Gemeente Jeffreysbaai wat 'n wonderlike voorreg om die kindertjies te kon vertel van al die oupas, oumas en die perso...
03/09/2026

Ng Gemeente Jeffreysbaai wat 'n wonderlike voorreg om die kindertjies te kon vertel van al die oupas, oumas en die personeel wat so mooi kyk na ander se geliefdes by ons noem ons hulle die wyse gryses. Dankie vir lekker bederfies en die pragtige klippies van hoop. ❣️
Mag elkeen ietsie kon wegneem van hoe belangrik elkeen in God se plan is.

... waarna sien jy uit by Ons Tuiste se Basaar, Saterdag 5 September 2026
03/09/2026

... waarna sien jy uit by Ons Tuiste se Basaar, Saterdag 5 September 2026

03/09/2026

Nog 2 slaapies!..

Graad RR, R tot Graad 7Moenie uit mis op ons inkleur, teken, gedig kompetisie nie...Julle gaan die lekker pryse kan wen....
01/09/2026

Graad RR, R tot Graad 7
Moenie uit mis op ons inkleur, teken, gedig kompetisie nie...
Julle gaan die lekker pryse kan wen.
Inskrywings prente beskikbaar by Ons Tuiste se Basaar die Saterdag, 5 September 2026.
Dit sluit 14 September.

Address

20 Heugh Street
Humansdorp
6300

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Tuiste Humansdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share