29/09/2026
Ons het Woensdag die vakansie afgeskop met 'n braai, later die week rugby saam gekyk en toe bietjie games gespeel by Houw Hoek. Heel laaste 'n uitstappie lughawe toe, om totsiens te sĂŞ aan Susanne, wat vir 10 dae by Grow Strong kom uithelp het.