Vriende van die Togryers Museum Vereniging

Vriende van die Togryers Museum Vereniging The Friends of the Transport Riders' Museum was founded to ensure public appreciation and interest in the museum and its activities.

Die doelstellings van die vereniging is :
1. Bewusmaking van Ceres en omgewing se algemene kultuurhistoriese aangeleenthede en die uitbou daarvan. Dit sal bereik word deur :
1.1 Hou van funksies en uitstappies om lede se kennis te verbreed.
1.2 Versameling van inligting oor Ceres se geskiedenis.

30/05/2026
KENNISGEWING πŸ“ŒOns uitstappie word uitgestel totdat almal hul voete gevind het nΓ‘ die week se storm. Dankie dat almal ver...
14/05/2026

KENNISGEWING πŸ“Œ
Ons uitstappie word uitgestel totdat almal hul voete gevind het nΓ‘ die week se storm.
Dankie dat almal verstaan.

05/05/2026

π—”π—‘π—‘π—’π—¨π—‘π—–π—˜π— π—˜π—‘π—§ πŸ“Œ
Due to rising operational costs, the museum has implemented a slight increase in admission fees from 1 May. These adjustments help us to continue preserving our heritage, caring for our collections, and offering positive experiences to all visitors.

We are pleased to confirm that access for our local community remains free of charge.

Thank you for your continued support !

Ons is opgewonde oor Vriende van die Museum se volgende uitstappie op Saterdag, 16 Mei na Fairfield plaas waar ons rotsk...
05/05/2026

Ons is opgewonde oor Vriende van die Museum se volgende uitstappie op Saterdag, 16 Mei na Fairfield plaas waar ons rotskuns gaan besoek. Neem kennis dat ons 9:30 byeenkom by die plein langs die Poskantoor. Renee Rust is ons gids vir die oggend. Dis n redelike maklike 10 minute stap, met 'n effense opdraande. Kontak 076 689 2885 om plek te bespreek.

09/04/2026

Exciting evening with Dr. Iraj Abedian ✨️
He will explore how progress is shaped when individuals put forward ideas, communities unite around shared values, and institutions provide governance and stability. Across the world, humanity is in search of a new paradigm for social development. Each and every one of us has an active role to play in this pursuit.
Book your place to join us for this very interesting talk.

Address

8 Oranje Street
Ceres
6835

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vriende van die Togryers Museum Vereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vriende van die Togryers Museum Vereniging:

Share