Kleinbegin Bewaarskool en Môrester Nasorg

Kleinbegin Bewaarskool en Môrester Nasorg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleinbegin Bewaarskool en Môrester Nasorg, Youth Organization, Ceres.

Gewone onderwysers kry ongeveer 11 weke (55 werksdae) vakansie per jaar.  Hier by Kleinbegin kry ons 3 weke (15 werksdae...
10/12/2024

Gewone onderwysers kry ongeveer 11 weke (55 werksdae) vakansie per jaar. Hier by Kleinbegin kry ons 3 weke (15 werksdae) vakansie per jaar. Gelukkig is kinders ons passie. Dit is egter ‘n groot bederf as ‘n ouer hul dankbaarheid wys. Baie dankie, Sonica Volschenk! Ons waardeer dit soooo baie ❤️

2024 Eindig op ‘n hoë noot met Alfons en Renate Wagner wat ons Bewaarskool maatjies en personeel bederf met kersgeskenke...
10/12/2024

2024 Eindig op ‘n hoë noot met Alfons en Renate Wagner wat ons Bewaarskool maatjies en personeel bederf met kersgeskenke. Ons waardeer dit so baie!!!

Ons versier kerskoekies ❤️
05/12/2024

Ons versier kerskoekies ❤️

Baie dankie aan almal wat vandag ons sportdag bygewoon het.  Ek glo dat almal dit vreeslik geniet het.
23/11/2024

Baie dankie aan almal wat vandag ons sportdag bygewoon het. Ek glo dat almal dit vreeslik geniet het.

Die JES-klas het hierdie week die tema vervoer gedoen.  Ons sluit die week op ‘n hoë noot af deur perdekar te gaan ry by...
15/11/2024

Die JES-klas het hierdie week die tema vervoer gedoen. Ons sluit die week op ‘n hoë noot af deur perdekar te gaan ry by oom Deon en tannie Annatjie van Op-die-Berg Horse and Carriage Rides.

Ons is weer geseën met leesboekies van Book Dash!  Elke maatjie in die JES-klas het 3 boekies ontvang.  Baie dankie aan ...
12/11/2024

Ons is weer geseën met leesboekies van Book Dash! Elke maatjie in die JES-klas het 3 boekies ontvang. Baie dankie aan Shiloh wat elke jaar hierdie geleentheid moontlik maak. Ons is so dankbaar ❤️Ons kan nie wag vir foto’s van ons maatjies wat saam met hulle ouers lees nie!

04/11/2024
Ek het so ‘n paar steel foto’s geneem tydens ons fotodag vanoggend.  Kan nie wag vir die foto’s nie!
01/11/2024

Ek het so ‘n paar steel foto’s geneem tydens ons fotodag vanoggend. Kan nie wag vir die foto’s nie!

Ons JES-Klas het Ba’bino se konsert gaan kyk.  Groot opgewondenheid! Ons het darem sulke mooi kindertjies!
24/10/2024

Ons JES-Klas het Ba’bino se konsert gaan kyk. Groot opgewondenheid! Ons het darem sulke mooi kindertjies!

19/09/2024
2024 KBV ECD Forum se Erkenningsgeleentheid - ‘n hoogtepunt op ons kalender!
10/09/2024

2024 KBV ECD Forum se Erkenningsgeleentheid - ‘n hoogtepunt op ons kalender!

Address

Ceres

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinbegin Bewaarskool en Môrester Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share