02/09/2026
Om in ’n nuwe land te werk, vra meer as net ’n nuwe adres, ’n werkskontrak en die vermoë om die taal te verstaan. Elke land het sy eie werkskultuur – daardie ongeskrewe reëls oor hoe mense kommunikeer, terugvoer gee, besluite neem en professionele verhoudings bou.
Dit is iets wat Natasha Viljoen eerstehands ontdek het nadat sy agt jaar gelede Suid-Afrika vir Nederland verruil het.
Met ’n agtergrond in finansies en ’n passie vir mense het Natasha gou besef dat een van die grootste aanpassings nie noodwendig die taal of die praktiese kant van emigrasie was nie, maar die verskille tussen die Suid-Afrikaanse en Nederlandse werkskultuur.
Om in ’n nuwe land te werk, vra meer as net ’n nuwe adres, ’n werkskontrak en die vermoë om die taal te verstaan. Elke land het sy eie werkskultuur – daardie ongeskrewe reëls oor hoe mense kommunikeer, terugvoer gee, besluite neem en professionele verhoudings bou. Dit is iets wat Natasha V...