Sorgvliet ACVV Tehuis vir Bejaardes

Call Directions Contact the organization

Sorgvliet ACVV Tehuis vir Bejaardes Sorgvliet is 'n unieke tehuis geleë in die Noord-Kaapse dorpie, Calvinia, wat reeds sedert 1956 versorging aan bejaarde persone voorsien.

Besoek ons gerus en kom kyk wat ons bied!

19/10/2026
VAKATURE: Voedseldienskoordineerder SLUITINGSDATUM: 18 September 2026
10/09/2026

VAKATURE: Voedseldienskoordineerder

SLUITINGSDATUM: 18 September 2026

09/09/2026

Kom ons let op die woorde wat ons gebruik wanneer ons van ouer persone praat. 🌷

Die woord “oumensies” kan dalk liefdevol bedoel word, maar dit kan ook verkleinerend klink.

Kom ons gebruik eerder woorde soos “ouer persone” of “senior persone”.

Ons nooi jou uit om deel te neem:
💬 Deel jou mening in die kommentaar.
🤝 Stel ’n meer respekvolle woord voor.
❤️ Deel hierdie boodskap met iemand wat ook omgee vir die waardigheid van ouer persone.

Kom ons kies ons woorde met respek en maak saam ’n verskil.

Address

Van Riebeeckstraat 21
Calvinia
8190

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27273411223

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sorgvliet ACVV Tehuis vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Sorgvliet ACVV Tehuis vir Bejaardes:

Shortcuts

Share