Calvinia Gemeenskap/ Community Forum NPC

Directions Contact the organization

Calvinia Gemeenskap/ Community Forum NPC Community Empowerment. Gemeenskaps Bemagtiging. Die Ontwikkeling van Ons Dorp en Sy Mense tot groeiende ekonomiese vooruit strewenheid

POPIA ACT - As jy op die bladsy is aanvaar ons dat jy kennis dra van die Wet en vorm jy deel van die publikasie met toestemming en is jy onderhewig aan die Wetgewing

🌸🌸🌸Vleisfees is oppad spaar daai rande en maak reg en kom daai naweek en kuier saam🌸🌸
10/07/2026

🌸🌸🌸Vleisfees is oppad spaar daai rande en maak reg en kom daai naweek en kuier saam🌸🌸

26/06/2026
21/06/2026

🌸🌸Ons dank die Here vir so ń mooi Sondag met die vars reuk van lekker bui reën gister laat middag. 🌸🌸

Nou met die lekker reën en lekker koue begin ons al nader kruip aan die “Vleisfees”, maak daai paar rand bymekaar want hierdie jaar moet jy dit nie misloop nie. Stadig maar seker kom dit nader en ons nooi almal uit om hierdie jaar Calvinia toe te kom. Ons sal nader aan die tyd meer vertel😁🌸🌸

14/03/2026

Sjoe……Hantam ken nie hierdie hitte nie, mense drink genoeg water sodat daai liggaam van jou kan afkoel….
Ons moet bid vir reën🙏🙏🙏

🌸🌸Baie baie geluk Matrieks dit is so waar uitstekend nou lê julle toekoms voor julle🌸🌸
13/01/2026

🌸🌸Baie baie geluk Matrieks dit is so waar uitstekend nou lê julle toekoms voor julle🌸🌸

12/01/2026

🌸Aan Almal Voorspoed vir 2026 🥳mag gesondheid, geseëndheid en liefde julle elke dag by wees.
Die jaar het skaars begin en ons is oppad Februarie toe. Ons gaan lekker gesels die jaar🌸🌸

Address

Calvinia
8190

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Calvinia Gemeenskap/ Community Forum NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Calvinia Gemeenskap/ Community Forum NPC:

Shortcuts

Share