22/10/2026
Goeie Middag Jongmense van Calvinia.
Ons nooi alle jeugdiges yt na ONS jeug dialoog ,moreoggend 9uur by Gemeenskapsaal .
Hantam Jeug Ontwikkelling Setrum beoog om topics soos aangedui bespreek.
Program sal so vir n uur na uur en half strek.
Daarna sal daarna middagete wees vir participants.
Nooi jou chommie en enige een om deel te maak yt program.
Die program is n geleendheid vir ONS jongmense om ONS stem te laat hoor en ook n platform om ideas te ruil onder