Ons Winkel Bredasdorp

Ons Winkel Bredasdorp Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA. Beskerm jouself.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for needy students. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met g

estremdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak

04/09/2026

🌸 Don’t forget — we are OPEN during lunch time! 🌸

No need to rush… pop in and browse while you’re out and about. 🛍️✨

Find great bargains, new stock arriving daily, and something special waiting just for you!

Leon: 083 301 3396 | Angel: 072 353 0551

Ons Winkel Bredasdorp
Value Mart Centre, Shop 3
22 Recreation Street, Bredasdorp

03/09/2026
🌸 SPRING CLEARANCE SALE 🌸2 DAYS ONLY! 🛍️✨📅 Friday 4 September & Saturday 5 September🔥 50% OFF EVERYTHING IN STORE! 🔥Yes,...
03/09/2026

🌸 SPRING CLEARANCE SALE 🌸

2 DAYS ONLY! 🛍️✨
📅 Friday 4 September & Saturday 5 September

🔥 50% OFF EVERYTHING IN STORE! 🔥
Yes, you read it right — half price on all your favourites! 😍

🌼 PLUS… Selected items only R20! 🌼

Don’t miss out on amazing bargains!
Come shop, save and welcome Spring with us! 🌸

📍 Ons Winkel Bredasdorp

Leon: 083 301 3396 | Angel: 072 353 0551

Ons Winkel
Value Mart Centre, Shop 3
22 Recreation Street
Bredasdorp

01/09/2026

’𝗻 𝗣𝘀𝗮𝗹𝗺𝘀𝗶𝗻𝗴𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗻𝗴𝗿𝗲𝘀, 𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗮𝗻𝗴 𝗽𝗮𝗱 𝗻𝗮 𝗣𝗹𝘂𝘀 𝗘𝗲𝗻 𝘃𝗶𝗿 𝗚𝗼𝗱
Hand - Deel van die Solidariteit Beweging

Daar is mense wat nie net oor geloof praat nie, maar dit 𝗹𝗲𝗲𝗳, 𝗱𝗶𝗲𝗻 𝗲𝗻 𝘀𝗶𝗴𝗯𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗺𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗼𝗽 𝗵𝘂𝗹𝗹𝗲 𝗵𝘂𝗹 𝘄𝗲𝗿𝗸 𝗱𝗼𝗲𝗻.

Ons wil graag vir Solidariteit Helpende Hand eer vir die ongelooflike werk wat hulle doen om God se mense te dien, op te bou en te bemagtig. Wat julle doen, maak ’n verskil – dikwels ook agter die skerms, waar min mense dit sien.

Ons is dankbaar vir julle hart vir mense, julle toewyding aan uitnemendheid en die voorreg om saam met julle te kan werk.

Ons is trots om julle vennote op hierdie pad te wees.
Mag alles wat julle bou en doen, steeds tot eer van God wees. 🙏🏻💛

"𝗪𝗮𝘁 ’𝗻 𝗯𝗲𝘀𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝘃𝗮𝗻 𝗴𝗲𝗹𝗼𝗼𝗳 𝗲𝗻 𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀𝗯𝗮𝗮𝗿𝗵𝗲𝗶𝗱. 𝗢𝗻𝘀 𝗵𝗲𝘁 𝗽𝗮𝘀 𝗼𝗻𝘀 𝗣𝘀𝗮𝗹𝗺𝘀𝗶𝗻𝗴𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗻𝗴𝗿𝗲𝘀 𝟮𝟬𝟮𝟲 𝗮𝗳𝗴𝗲𝘀𝗹𝘂𝗶𝘁 𝗱𝗿𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗲 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗶𝗻 𝟱𝟱𝟬 𝗽𝗲𝗿𝘀𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹 𝗲𝗻 𝘃𝗿𝘆𝘄𝗶𝗹𝗹𝗶𝗴𝗲𝗿𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝗦𝗼𝗹𝗶𝗱𝗮𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 𝗛𝗲𝗹𝗽𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗛𝗮𝗻𝗱, 𝘂𝗶𝘁 𝗮𝗹 𝗱𝗶𝗲 𝗽𝗿𝗼𝘃𝗶𝗻𝘀𝗶𝗲𝘀 𝗿𝗲𝗴𝗼𝗼𝗿 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮, 𝗯𝘆𝗺𝗲𝗸𝗮𝗮𝗿𝗴𝗲𝗸𝗼𝗺 𝗵𝗲𝘁. 𝗗𝗶𝘁 𝘄𝗮𝘀 𝘄𝗲𝗿𝗸𝗹𝗶𝗸 ’𝗻 𝗣𝘀𝗮𝗹𝗺𝘀𝗶𝗻𝗴𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗻𝗴𝗿𝗲𝘀, 𝘄𝗮𝗮𝗿 𝗼𝗻𝘀 𝗱𝗲𝘂𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗿𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗲 𝘁𝗲𝗹𝗸𝗲𝗻𝘀 𝘄𝗲𝗲𝗿 𝘁𝗲𝗿𝘂𝗴𝗴𝗲𝗸𝗲𝗲𝗿 𝗵𝗲𝘁 𝗻𝗮 𝗱𝗶𝗲 𝗪𝗼𝗼𝗿𝗱 𝘃𝗮𝗻 𝗚𝗼𝗱..."

Lees die volle artikel hier: https://juignuus.co.za/n-psalmsingende-kongres-op-die-lang-pad-na-plus-een-vir-god/

🌸🌼 Spring has sprung at Ons Winkel Bredasdorp! 🌼🌸To celebrate the start of Spring and make SASSA week a little extra spe...
31/08/2026

🌸🌼 Spring has sprung at Ons Winkel Bredasdorp! 🌼🌸

To celebrate the start of Spring and make SASSA week a little extra special, we’ve decided to extend our 50% OFF sale on all clothing and accessories until Saturday! 🎉

Don’t miss out on amazing bargains — fresh finds arrive regularly, so come visit us and see what treasures you can discover. 🛍️✨

Leon: 083 301 3396 | Angel: 072 353 0551

📍 Ons Winkel Bredasdorp
Value Mart Centre, Shop 3
22 Recreation Street, Bredasdorp

31/08/2026

Ken jy jongmense wat onlangs begin werk het of dalk al 'n rukkie werk en nog nie regtig finansiële beplanning onder die knie het nie? Of selfs studente wat binnekort hulle eie salaris gaan verdien?

Hierdie geleentheid is spesiaal vir hulle. Moenie uitmis op hierdie toerustings geleentheid om die beste besluite rondom jou finansies te maak nie!

Deel dit met almal wat jy ken en koop betyds jou kaartjie!

https://onskoopplek.co.za/product/god-en-geld-aangebied-deur-wilco-naumann/

30/08/2026
📺 MUST GO SPECIAL AT Ons Winkel Bredasdorp  📺Looking for a bargain? Don’t miss this great deal! 👀✨ LG Flatron TV ✨✅ Good...
30/08/2026

📺 MUST GO SPECIAL AT Ons Winkel Bredasdorp 📺

Looking for a bargain? Don’t miss this great deal! 👀

✨ LG Flatron TV ✨
✅ Good working condition
✅ Ideal as a second TV, for a room, office or entertainment area

💥 Was R800 — NOW ONLY R600! 💥

A great buy at a fantastic price — come and grab it before it’s gone! 🙌

Leon: 083 301 3396 | Angel: 072 353 0551

📍 Ons Winkel Bredasdorp
Value Mart Centre, Shop 3
22 Recreation Street, Bredasdorp

First come, first served! 😊

Address

22 Recreation Street
Bredasdorp
4871EB

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27833013396

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Bredasdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Bredasdorp:

Shortcuts

Share