Round Table Agulhas 245

Round Table Agulhas 245 We help those in need in our community!

As gevolg van die weer en diesel prys moet ons dit voorlopig uitstel na die 10de Oktober toe, jammer vir enige ongerief!
13/05/2026

As gevolg van die weer en diesel prys moet ons dit voorlopig uitstel na die 10de Oktober toe, jammer vir enige ongerief!

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die potjiekos kompetisie en baie geluk aan die wenners! Dankie aan die volg...
12/05/2026

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die potjiekos kompetisie en baie geluk aan die wenners! Dankie aan die volgende borge.
Tyremart
TwinD
BO Couriers
Jan Hendrik Wiehman
Overberg Pre-owned
Tile World
Hydrafix
Antoinette Events

Daar is nog net 3 dae oor om in te skryf! Jou span kan wegstap as die potjiekos kampioene teen die publiek EN brandweer!...
06/05/2026

Daar is nog net 3 dae oor om in te skryf! Jou span kan wegstap as die potjiekos kampioene teen die publiek EN brandweer! Moet dit nie mis nie en n bonus is die weer speel mooi saam ☀️. Kontak vir Chopi 073 141 4148 om in te skryf.

Volg die skakel hier onder vir al die informasie en inskrywings vir die Farm Drags.
20/04/2026

Volg die skakel hier onder vir al die informasie en inskrywings vir die Farm Drags.

🚜💨 Get ready for dust, diesel & adrenaline! This is where horsepower meets heart — and the Southern Most goes BIGGER and LOUDER! Tag your crew. Bring your bakkie. Feel the power. You don’t want to miss this one!

Is jy reg vir een van die grootste potjiekos kompetisies in die Overberg? Nou maak seker jy teken die datum aan op jou k...
20/04/2026

Is jy reg vir een van die grootste potjiekos kompetisies in die Overberg? Nou maak seker jy teken die datum aan op jou kalender!! Inskrywings is R200 per pot, span van 4 mense max en die hout word voorsien. Bakkies van die potjiekos kan verkoop word aan al die toeskouers vir R20. Daar is n bar wat beskikbaar gaan wees maar jy kan jou eie drinkgoed ook bring. Kontak vir Chopi 073 141 4148 of Armin 081 499 8137. Sien julle daar 🔥🔥🔥

Boesmansrivier skietdag was n reuse sukses! Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het en al ons borge vir die wonderlike...
14/04/2026

Boesmansrivier skietdag was n reuse sukses! Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het en al ons borge vir die wonderlike pryse.

❗️❗️❗️Stel jy belang om n stalletjie te he by hierdie amazing event? Kontak ons gerus vir meer inligting. Moenie die gel...
13/04/2026

❗️❗️❗️Stel jy belang om n stalletjie te he by hierdie amazing event? Kontak ons gerus vir meer inligting. Moenie die geleentheid misloop nie want dit gaan n groot een wees!

Charity ride ten bate van Cystic Fibrosis. Agulhas 245 het ook n skenking gemaak aan Hermanus 267 om geld in te samel vi...
09/04/2026

Charity ride ten bate van Cystic Fibrosis. Agulhas 245 het ook n skenking gemaak aan Hermanus 267 om geld in te samel vir mense wat gediagnoseer is met die chroniese siekte. Daar was n totaal van R32650.00 ingesamel.

Kom geniet n lekker skietdag 🔫Die oggend sal daar koffie & broodjies beskikbaar wees. ☕Gedurende die Dag is daar Hamburg...
07/04/2026

Kom geniet n lekker skietdag 🔫

Die oggend sal daar koffie & broodjies beskikbaar wees. ☕

Gedurende die Dag is daar Hamburgers 🍔

Gevolg met heerlike potte 🥘 na Prysuitdeling🏆
Afval, Kerrieboontjie, Hoenderpasta.

Ons het vandag n paar mense en kinders se harte bly gemaak om paaseiers uit te deel by Bredasdorp Spar. Geseënde paasfee...
27/03/2026

Ons het vandag n paar mense en kinders se harte bly gemaak om paaseiers uit te deel by Bredasdorp Spar. Geseënde paasfees vir almal ✝️🐇

Address

R316, Sami Saal
Bredasdorp
7280

Telephone

+27814998137

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Round Table Agulhas 245 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Round Table Agulhas 245:

Share