Toer Pelle

Toer Pelle Toer Pelle is 'n groep friende wat saam reis deur ons mooi land en streek en beleef nuwe avonture.

25/05/2026
24/05/2026

Middag almal, Toer Pelle is besig om ons Namibia toer te beplan en dis ook ons eerste besoek aan die mooi land. Ons is 4 voertuie met kamp trailers wat mooi, skoon kamp plekke soek in Keetmanshoop, Windhoek, Spitzkoppe, Swakopmund, Sossusvlei, Luderitz en Ais-Ais omgewings, wat mense reeds besoek het en kan aanbeveel. Ons sal enige voorstelle waardeer, naam en kontak nommer of wat julle ookal het sal ons baie help, Byvoorbaat dankie. Groete

24/05/2026

Middag almal, Toer Pelle is besig om ons Namibia toer te beplan en dis ook ons eerste besoek aan die mooi land. Ons is 4 voertuie met kamp trailers wat mooi, skoon kamp plekke soek in Sossusvlei, Luderitz en Ais-Ais omgewings, wat mense reeds besoek het en kan aanbeveel. Ons sal enige voorstelle waardeer, naam en kontak nommer of wat julle ookal het sal ons baie help, Byvoorbaat dankie. Groete

Toer saam vriende is lekker en 'n belewenis. Daar is altyd iets wat jy onthou van iets wat jou lewe vereik. Die begin va...
24/05/2026

Toer saam vriende is lekker en 'n belewenis. Daar is altyd iets wat jy onthou van iets wat jou lewe vereik. Die begin van 'n nuwe toer verg baie beplanning. Toer Pelle Namibia 27 toer is nou in beplannings fase. Ons sien klaar uit na 'n nuwe avontuur. Eerste beplanning vergadering klaar.

12/01/2026

Ons ry paste wat jou laat wens die pad hou nooit op nie...

12/01/2026

Die mooi roetes teen die kus, iets baie spesiaal vir mens se gemoed

12/01/2026

Dis nou maar net 'n paar dae na Wes Kaap toer en ons mis al klaar die mooi plekke.

Address

Brakpan

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toer Pelle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share