Huis Johannes

Call Directions Contact the organization

Huis Johannes Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis Johannes, Nonprofit Organization, c/o Skool & Heuwel Str, Beaufort West.

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Michael Amsterdam, Charmain Wynne, Nombeko Nomathongo Ng...
04/11/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Michael Amsterdam, Charmain Wynne, Nombeko Nomathongo Ngondo, Bernilee Lu-Sharnay Maarman, Clarence Esau, Susan Smith, Bridgette Vorster, Jan Booysen, Mello Barendr, Maryka Y De Klerk, Ashley Januarie, Gwendolene Van Rooi, Marie Campbell, Henry Van Deventer, Mar Calm, Jolandi Dassie, Nomvula De Koker

02/11/2026
30/10/2026

Heito, lekker oefening🕺💃

30/10/2026

John D Crawford skool het vandag ons inwoners kom vermaak en lekkergoed pakkies en toiletware uit gedeel, kyk net hoe het hulle dit geniet. Baie dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het!!

Dis die klein dingetjies in die lewe wat saak maak💃🕺🤗

Ons waardeer julle omgee opreg❤️

🎄❤️ KERSFEES BY HUIS JOHANNES – HELP ONS OM LIEFDE TE DEEL! ❤️🎄Kersfees is ’n tyd van liefde, omgee, saamwees en hoop. D...
28/10/2026

🎄❤️ KERSFEES BY HUIS JOHANNES – HELP ONS OM LIEFDE TE DEEL! ❤️🎄

Kersfees is ’n tyd van liefde, omgee, saamwees en hoop. Dit is ’n tyd waarin ons besef dat die grootste geskenk nie altyd iets is wat mooi toegedraai is nie, maar die liefde en aandag wat ons aan mekaar gee. ❤️

By Huis Johannes in Beaufort-Wes wil ons graag vir ons inwoners ’n spesiale en onvergeetlike Kersfees skep. Vir baie van ons oumensies beteken die klein dingetjies die meeste – ’n bietjie ekstra bederf, ’n geskenkie, ’n glimlag en die wete dat iemand aan hulle dink. 🎁✨

Daarom doen ons ’n vriendelike beroep op die publiek, besighede, kerke, skole, vriende en veral die families van ons inwoners om asseblief hande te vat en ons te help om hierdie Kersfees ekstra spesiaal te maak.

🙏 Wil jy graag deel word van Kersfees by Huis Johannes?

Enige bydrae, groot of klein, sal met dankbaarheid ontvang word. Dit gaan nie oor die waarde van ’n geskenk nie, maar oor die liefde waarmee dit gegee word. Kom ons wys ons oumensies dat hulle geliefd is en dat hulle steeds ’n belangrike plek in ons harte en gemeenskap het. ❤️

🎄 Kom ons maak hierdie Kersfees een van liefde, omgee en mooi herinneringe!

📞 Kontak Elize by 082 418 4548 as jy graag wil help of deel wil word van hierdie besondere projek.

Deel gerus hierdie plasing sodat ons boodskap soveel mense as moontlik kan bereik.

Saam kan ons ’n verskil maak – een glimlag, een geskenk en een liefdevolle gebaar op ’n slag. ❤️🎄

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Cebisa Mankayi, Janine Nina, Ingrid DE Bruin, Beaunay Ap...
25/10/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Cebisa Mankayi, Janine Nina, Ingrid DE Bruin, Beaunay April, Nadene Brown

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Lu-Zandra Lottering, Lucricia Bronwyn Swarts, Chandre Fr...
15/10/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Lu-Zandra Lottering, Lucricia Bronwyn Swarts, Chandre Franse, Elzandre Nel, Sophia Jooste, Michelle Smith, Nicole Phillips, Nicolene Losper

09/10/2026

🤗🌹Dankbaar vir elke minuut wat gedeel word met die oumensies 🤗🌹

Wat is dan nou lekkerder as hierdie bederfie vir ons inwoners? Jenny's haarsalon en span, baie baie dankie, die oumensie...
08/10/2026

Wat is dan nou lekkerder as hierdie bederfie vir ons inwoners?

Jenny's haarsalon en span, baie baie dankie, die oumensies het die "hair do" en fancy naels doen baie geniet!! 🤗 ons kan julle beslis aanbeveel, julle liefde, omgee hart en geselsies met die inwoners was nou regtig iets besonders!!

Kyk net hoe spoggerig lyk hulle, hulle is glad lus vir dans na die bederfie🌹❤️🤗

Dis die klein dingetjies in die lewe wat tel, daai 1 keer se lekker bederf wat n GROOT verskil maak in elkeen se lewe🤗❤️🌹

Baie dankie, ons waardeer julle opreg🤗🌹

Thanks for being a top engager and making it on to our weekly engagement list! 🎉 Xolelwa Hlubikazi Vumazonke, Andiswa Ja...
30/09/2026

Thanks for being a top engager and making it on to our weekly engagement list! 🎉 Xolelwa Hlubikazi Vumazonke, Andiswa Jantjies, John Minnies

Address

C/o Skool & Heuwel Str
Beaufort West
6970

Telephone

+27230070308

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Johannes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Johannes:

Shortcuts

Share