Rina's Haven

Rina's Haven Home Base Care For The Elderly Rina's Haven is a Home Based Care Facility for the elderly. Situated in St Helena Welkom. We can accommodate 22 residents.

We offer 24 hour care. CCTV cameras cover the majority of the rooms and property. Co-owned by John and Sue Rundle. John was in the SAPS for 33 years and Sue is a Registered Nurse. They also take care of both their mothers.

22/12/2025

Today we were entertained by Welkom Baptist Church and the
WBC Music Team. Thank you for sharing your lovely talent.

Dankie aan ieder en elk vir 'n heerlike Geseënde dag! Thank you to everyone for the day was great and truly blessed.
16/12/2025

Dankie aan ieder en elk vir 'n heerlike Geseënde dag! Thank you to everyone for the day was great and truly blessed.

Vandag het ons een van ons eie gegroet. Elisha het by ons gewerk vanaf 2020. Altyd 'n glimlag gehad. Ons gaan haar baie ...
12/12/2025

Vandag het ons een van ons eie gegroet. Elisha het by ons gewerk vanaf 2020. Altyd 'n glimlag gehad. Ons gaan haar baie mis. Her life mattered.

Rina's Haven se span toegewyde versorgers verwelkom julle geliefde by ons huisie. Ons bid ook vir ieder en elk 'n Geseën...
12/12/2025

Rina's Haven se span toegewyde versorgers verwelkom julle geliefde by ons huisie. Ons bid ook vir ieder en elk 'n Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2026.

12/12/2025

Baie baie dankie aan Gold FM vir jul liefde and mooi geskenke wat julle kom uitdeel het vandag.

10/12/2025
04/12/2025

Wanneer jou gedagtes en hande nie meer werk nie, maar jy word 'n guitar en mondfluitjie gegee en jy onthou musiek!

01/12/2025

Kontak ons, kom sit en gesels oor wat is die beste opsie vir jou geliefde se versorging, ons het plek.

Die weer het mooi saam gespeel. The company was great!.'n Heerlike aand geniet!    thank you all for your support. Danki...
07/11/2025

Die weer het mooi saam gespeel. The company was great!.'n Heerlike aand geniet! thank you all for your support. Dankie vir jul ondersteuning.

Address

76 Othello Road, St Helena
Welkom
9460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rina's Haven posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Rina's Haven:

Share