Ons Winkel Vanderbijlpark

Ons Winkel Vanderbijlpark Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Beskerm jouself.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente. SOLIDARITEIT HELPENDE HAND: HUISREËLS VIR FACEBOOK-BLAD
Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir di

e volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.
2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.
3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.
4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens
5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

Ons Winkel Vanderbijlpark is oop op Maandag 27 April 2026 vanaf 9 uur tot 1 uur. Besoek ons gerus te 14 DF Malan STRAAT,...
27/04/2026

Ons Winkel Vanderbijlpark is oop op Maandag 27 April 2026 vanaf 9 uur tot 1 uur.

Besoek ons gerus te 14 DF Malan STRAAT, Santrio Gebou, Vanderbijlpark.

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250



🛍️ Find it.Love it.Take it home.That’s thrifting at Ons Winkel Vanderbijlpark & Ons Winkel Vanderbijlpark SW5 📍 14 DF Ma...
27/03/2026

🛍️ Find it.
Love it.
Take it home.
That’s thrifting at Ons Winkel Vanderbijlpark & Ons Winkel Vanderbijlpark SW5

📍 14 DF Malan Street, Santrio Building, Vanderbijlpark
OR
📍Carter street, Saamtrek Building, SW5, Vanderbijlpark

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250



23/03/2026

“Stap in...

Ontdek...

Maak ’n verskil...

Ons Winkel Vanderbijlpark

Step in...

Discover...

Make a difference...

Ons Winkel Vanderbijlpark

📍 DF MALAN STREET, SANTRIO BUILDING, VANDERBIJLPARK

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Ons Winkel Vanderbijlpark sal Saterdag 21 Maart gesluit wees. Ons is weer Maandag 23 Maart oop.       Vir enige donasies...
19/03/2026

Ons Winkel Vanderbijlpark sal Saterdag 21 Maart gesluit wees.
Ons is weer Maandag 23 Maart oop.


Vir enige donasies in die tyd kontak asb vir Chantelle Potgieter by 0847555250

Make space in your home… and make a difference in someone’s life.What can you donate?✨ More than you might think!👕 Cloth...
13/03/2026

Make space in your home… and make a difference in someone’s life.

What can you donate?
✨ More than you might think!

👕 Clothing and shoes
🍽 Kitchenware
🪑 Furniture
🧸 Children’s items
📦 Other usable items

👉 Not sure about an item?
Ask yourself: Would I give this to a friend?

❤️ Together we make a difference.

📍 14 DF MALAN STREET, SANTRIO BUILDING, VANDERBIJLPARK

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Maak plek in jou huis… en maak ’n verskil in iemand se lewe.Wat kan jy skenk?✨ Meer as wat jy d**k!👕 Klere en skoene🍽 Ko...
13/03/2026

Maak plek in jou huis… en maak ’n verskil in iemand se lewe.

Wat kan jy skenk?
✨ Meer as wat jy d**k!

👕 Klere en skoene
🍽 Kombuisware
🪑 Meubels
🧸 Kinderitems
📦 Ander bruikbare items

👉 Twyfel jy oor ’n item?
Vra jouself: Sou jy dit vir ’n vriend gee?

❤️ Saam maak ons ’n verskil.

📍 14 DF MALAN STRAAT, SANTRIO GEBOU, VANDERBIJLPARK

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Children’s Items 🧸This toy can make a child smile again.Children grow quickly and outgrow their toys.Those toys, books a...
12/03/2026

Children’s Items 🧸

This toy can make a child smile again.

Children grow quickly and outgrow their toys.

Those toys, books and clothes can bring great joy to another child.

Donate children’s items at your nearest Ons Winkel.

Together we can make a difference ❤️

📍 14 DF Malan Street Santrio Building Vanderbijlpark

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Kitchenware 🍽Those plates and cups in your cupboard could help set someone else’s table again.Kitchenware that you no lo...
10/03/2026

Kitchenware 🍽

Those plates and cups in your cupboard could help set someone else’s table again.

Kitchenware that you no longer use can easily find a new home.

At Ons Winkel, kitchenware gets a second life.

Thank you to everyone who helps make a difference.

📍 14 DF Malan Street Santrio Building Vanderbijlpark

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Kombuisware 🍽Daardie borde en koppies in jou kas kan vir iemand anders weer ’n tafel help dek.Kombuisware wat jy nie mee...
10/03/2026

Kombuisware 🍽

Daardie borde en koppies in jou kas kan vir iemand anders weer ’n tafel help dek.

Kombuisware wat jy nie meer gebruik nie, kan maklik weer ’n nuwe tuiste kry.

By Ons Winkel kry kombuisware ’n tweede lewe.

Dankie aan elke persoon wat help om ’n verskil te maak.

📍 14 DF Malan str, Santrio gebou, Vanderbijlpark

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Donors.Shoppers.Supporters.You are the heart of Ons Winkel Vanderbijlpark  .❤️📍 14 DF Malan Street, Vanderbijlpark ☎️ Ch...
06/03/2026

Donors.
Shoppers.
Supporters.

You are the heart of Ons Winkel Vanderbijlpark .❤️

📍 14 DF Malan Street, Vanderbijlpark

☎️ Chantelle Potgieter 0847555250

Address

12 DF Malan Straat
Vanderbijlpark
1900

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27847555250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Vanderbijlpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Vanderbijlpark:

Share