Wild Bulls MCC Upington

Wild Bulls MCC Upington www.wildbullsmcc.co.za Sedertdien het die byeenkoms gegroei tot om en by 600 inskrywings in 2009.

Die eerste Gemsbok Rally het die lig gesien in 2000 te Oranjerus, Upington en sowat 90 motorfiets entoesiaste uit Upington en omgewing het dit bygewoon. In 2012 het ons die 1000 kerf oorskry en vanjaar reik ons vir die sterre. Die Gemsbok rally poog om ‘n naweek vol pret en plesier vir oud en jonk te bied. As deel van die verrigtinge word ‘n kwartmyl aangebied waar almal uit alle gemeenskappe we

lkom is om te kom kyk hoe voertuie se spoed oor 400m getoets word, of self ‘n voertuig in te skryf en te toets. ‘n Groot attraksie is die verskeidenheid motorfietse van alle fabrikate en modelle wat op so ‘n naweek te sien is.

“Roete en tye sal nog bevestig word — hou jou dag oop en maak reg vir ’n onvergeetlike rit saam met die Wild Bulls!”
15/06/2026

“Roete en tye sal nog bevestig word — hou jou dag oop en maak reg vir ’n onvergeetlike rit saam met die Wild Bulls!”

Onthou Om Jul datum oop te hou Vir n lekker trippie Lambrechtsdrif toe..2 Augustus
14/06/2026

Onthou Om Jul datum oop te hou Vir n lekker trippie Lambrechtsdrif toe..2 Augustus

Dis weer Wild Bulls tyd! 🔥Kom kuier vannaand saam met ons –lekker vibes, warm vuur en goeie mense.🥩 Steak op die kole🍻 K...
04/06/2026

Dis weer Wild Bulls tyd! 🔥
Kom kuier vannaand saam met ons –
lekker vibes, warm vuur en goeie mense.
🥩 Steak op die kole
🍻 Koue drankies
🎶 Musiek wat die plek laat lewe
Bring jou smile en jou vriende…
die res sort ons 😎
Wild Bulls Upington – waar die week begin reg voel! 🐂🔥

Baie dankie aan Agri Solar Upington vir die borg van die extractor fans by die Wild Bulls Klubhuis...Ons waardeer julle ...
01/06/2026

Baie dankie aan Agri Solar Upington vir die borg van die extractor fans by die Wild Bulls Klubhuis...Ons waardeer julle opreg ..

29/05/2026
🌭🔥 WORSBROODJIE VERKOPING 🔥🌭📅 2 Augustus📍 Lambrechtsdrif ⏰ Vertrek 9 uur Kom geniet heerlike worsbroodjies,Simba chips, ...
28/05/2026

🌭🔥 WORSBROODJIE VERKOPING 🔥🌭
📅 2 Augustus
📍 Lambrechtsdrif
⏰ Vertrek 9 uur
Kom geniet heerlike worsbroodjies,
Simba chips, droë wors en biltong!
💳 Kontant, kaart en aanlyn betalings beskikbaar
Bring jou familie en vriende saam vir ’n lekker kuier!

Ons wil net vir  Henk Opperman  baie geluk sê met sy aanstelling as die nuwe President van die Wild Bulls Klub. ..Baie g...
27/05/2026

Ons wil net vir Henk Opperman baie geluk sê met sy aanstelling as die nuwe President van die Wild Bulls Klub. ..Baie geluk ook aan Flip Botha en Ryno Steyn met julle posisies op die bestuur. .Ons sien uit na ’n sterk en suksesvolle span! 🏍️🏍️

🔥 WILD BULLS KLUB AAND VANAAND! 🔥Almal is welkom om saam met ons te kom kuier!..Kom geniet ’n lekker aand om die vuurtji...
21/05/2026

🔥 WILD BULLS KLUB AAND VANAAND! 🔥
Almal is welkom om saam met ons te kom kuier!..Kom geniet ’n lekker aand om die vuurtjie 🔥 met:
🥩 Lekker braai (steak & braaibroodjies)
🏍️ Mooi bikes
🍻 Koue drankies
🎶 Goeie musiek
😎 En natuurlik – goeie geselskap!
Bring jou vriende en kom ontspan saam met die Wild Bulls Upington! 👉 Moenie dit misloop nie – sien julle daar!

Dit is weer Klub aand by die Wild Bulls..ons mooi Almal uit Om n draai te kom maak🏍️
14/05/2026

Dit is weer Klub aand by die Wild Bulls..ons mooi Almal uit Om n draai te kom maak🏍️

Address

H&W Verspreiders
Upington
8800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wild Bulls MCC Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share