Duineveld Ondersteunersklub

Duineveld Ondersteunersklub Duineveld Ondersteunersklub is 'n outonome liggaam van H/S Duineveld te Upington.

Die klub bestaan uit alle ondersteuners (ouer as 18 jaar) van H/S Duineveld en Velties Sport. Alle oud leerders, oud ouers, huidige ouers en enige ander ondersteuner van H/S Duineveld, die ou HTS Upington of die ou HHS Upington is welkom om aan te sluit by Duineveld Ondersteunersklub. Kontak ons by [email protected] as jy 'n amptelike Veltie Ondersteuner wil word. Ons het 'n klubhui

s op H/S Duineveld skoolgronde, toegerus met 'n volledige kroeg, kombuis, braai area en binnenshuise aansit plek vir 80 persone, met 'n aangrensende braai area waar tot nog 30 mense onthaal kan word asook mans- en dames toiletgeriewe. Met sportdae op Duineveld sportgronde bedryf ons 'n Teetuin in die tuin voor die klubhuis en na afloop van die laaste wedstryd van die dag, open die klubhuis waar ons dan gewoonlik ook 'n steakbraai aanbied. Verder word gereelde funksies ook in die klubhuis aangebied met die doel om fondse in te samel wat weer aangewend word ter ondersteuning van Duineveld Sport.

Address

H/S Duineveld Skoolgronde, H/v Jan De Klerkweg & Ds Aubrey Beukes Rylaan
Upington
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duineveld Ondersteunersklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Duineveld Ondersteunersklub:

Share