Emmanuel Educare Touwsrivier

Emmanuel Educare Touwsrivier Emmanuel Educare Touwsrivier is to care about small toddlers from 18 month to 5 years education. NPO Organization

More Almal, wind waai sterk in Touwsrivier, hoop almal is veilig gehou deur die nag. Laat weet waar wind skade aan gerig...
04/09/2026

More Almal, wind waai sterk in Touwsrivier, hoop almal is veilig gehou deur die nag. Laat weet waar wind skade aan gerig het

03/09/2026

Vader wees asb met elkeen wat buite slaap. Hou hulle warm, ek het gister gesien een jong man loop kaal voete en ander een net n vuil jas met niks onder aan nie. Hou hulle warm en beskerm hulle teen hier die koue sterk wind. Ek weet U sal eendag my wens waar maak om vir hulle n skuiling te gee. Amen

In 2013 het ek net n hok en n R50 in my bankrekening gehad en besluit om vir myself werk te skep. Ek het 2 vroue aan ges...
29/08/2026

In 2013 het ek net n hok en n R50 in my bankrekening gehad en besluit om vir myself werk te skep. Ek het 2 vroue aan gestel en ons 3 het vir n lank tyd met CWP se stipend gewerk en dit was R500 per maand. Ons het uit gehou aan gehou en 13 jaar later werk daar nou 7 persone wat elke dag ietsie het om te eet. Ons jag nie klomp geld en weelde nie. Net om gemaklik te lewe. As jy vandag werkloos is, skep vir jou self n geleentheid om vir jou werk te skaf. Daar is soveel maniere, dink net buite die box, soos n Onderwyser ons altyd geleer het op Skool en vandag is ek dankbaar vir hom vir daai woorde. Sterkte en plaas in die comments wat julle doen. Die een hand was die ander hand. Geseende koue naweek

Help Emmanuel Educare Touwsrivier Give Our Children a Brighter FutureEmmanuel Educare Touwsrivier is a registered NPO or...
25/08/2026

Help Emmanuel Educare Touwsrivier Give Our Children a Brighter Future

Emmanuel Educare Touwsrivier is a registered NPO organisation dedicated to caring for 67 underprivileged children every day.

We operate 5 days a week, from 07:30 to 15:00, providing our children with:

🍽️ Two nutritious meals every day

📚 A registered Learning Programme

🧩 Educational and developmental activities

⚽ Outdoor play and activities

Our children deserve a safe, stimulating and enjoyable environment where they can learn, grow and develop to their fullest potential.

Our playground is an important part of their daily development, but it is in need of an upgrade. We would love to improve and expand our playground so that our children have a safer, more exciting and child-friendly space to play, explore and develop.

We cannot do this alone. We need your support. ❤️

Every contribution, no matter how small, can make a meaningful difference in the lives of these 67 children.

🙏 Please help Emmanuel Educare Touwsrivier upgrade our playground and create a better future for our children.

Thank you from the bottom of our hearts for every cent, every donation and every person who supports our children. Your kindness can help our children reach their fullest potential.

Together, we can make a difference. ❤️

https://www.backabuddy.co.za/campaign/jj-solomon

Help Emmanuel Educare Touwsrivier Give Our Children a Brighter Future Emmanuel Educare Touwsrivier is a registered NPO organisation dedicated to car...

Dankie aan almal wat nog die Here Dien, dis in vandag se tyd n voorreg. Baie sien dis n opoffering om nog met die Here t...
23/08/2026

Dankie aan almal wat nog die Here Dien, dis in vandag se tyd n voorreg. Baie sien dis n opoffering om nog met die Here te deal. Sonder die Here al jou sukses en seen tevergeefs.

Emmanuel Educare Touwsrivier
22/08/2026

Emmanuel Educare Touwsrivier

9 DAYS TO GO
Every community has people who quietly make a difference. Now is the time to shine a light on them.
Do you know someone who deserves to be celebrated as a Local Hero?
📅 Nominate by 31 August 2026
📧 Send nominations to [email protected]

Don’t let their story go unnoticed.

Geagte LesersHierdie vrou en haar hubby bly onder n boom iewers in Touwsrivier omgewi ng. Anti Bashiera van die Masjid i...
22/08/2026

Geagte Lesers

Hierdie vrou en haar hubby bly onder n boom iewers in Touwsrivier omgewi ng. Anti Bashiera van die Masjid in onse Dorp het my genader om mense uit te wys wat n groot nood het. Mustadafin Foundation wil vir hulle bless met n kombers. Hulle moes hulle ID nrs gee en hulle het nie. Syt gese ek kan aansoek doen op my ID. Gister het ek dit gaan oorhandig. Tydens die oorhandiging was haar hubby nie tuis nie. Hy was op die skarrel vir ietsie vir die aand. Tydens onse gesprek se sy hulle kan nie gaan werk soek nie, hulle het nie IDs nie.

Hier het ek u hulp baie nodig om hulle ook te help. Ek wil hulle help om hulle IDs in Laingsburg te maak en daar is gelde aan verbonde. En my grootste wens is om hulle in n polis te sit. As elkeen net n R20 van hulle Inkomste af staan kan ons hulle polis voor uit betaal. Hier staan sy voor haar huisie waar in hulle saans slaap. Kom ons help haar. Ek daag elke vrou uit om uit te reik vir Vroue maand ❤️
JJ Solomon
Capitec
1399137679

Elkeen se goeie daad gaan sorg eendag om die Hiernamaals te sien. Geseend sal u wees tot in u nageslag🙌

Emmanuel Educare Touwsrivier
16/08/2026

Emmanuel Educare Touwsrivier

Address

62 High Street
Touwsrivier

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 06:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27824266897

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Emmanuel Educare Touwsrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Emmanuel Educare Touwsrivier:

Share