Touwsrivier SE.ED

Touwsrivier SE.ED We are the front page of the Touwsrivier energy community SE.ED programme. Come and connect with us to learn more about what we do. The Future is Now.

This page has been created to provide members of the community with access to information about opportunities to take part in the SE.ED programmes while providing a platform for engaging on the development of Touwsrivier.

11/02/2026
Goeie dag almal 🌸TOUWSRIVIER EN SY MENSEOns nooi plaaslike besighede in Touwsrivier uit om kwotasies (RFQ’s) in te dien ...
26/01/2026

Goeie dag almal 🌸TOUWSRIVIER EN SY MENSE

Ons nooi plaaslike besighede in Touwsrivier uit om kwotasies (RFQ’s) in te dien vir ons opkomende graduering vir die volgende dienste:

* Dekor
* Spyseniering (Catering)
* DJ & Klank (Sound)

🔔 Belangrik:
Slegs geregistreerde maatskappye sal kwalifiseer om ’n kwotasie in te dien. Bewys van besigheidsregistrasie sal vereis word.

Die volledige RFQ-dokument sal direk onder hierdie boodskap gedeel word.
Indien u besigheid aan die vereistes voldoen, nooi ons u vriendelik uit om aansoek te doen.

Dankie vir julle samewerking en ondersteuning van plaaslike besighede.

Vriendelike groete
Knowledgepele

Werksgeleenthede in Touwsrivier! TOUWSRIVIER EN SY MENSEKnowledge Pele is op soek na vaardige en toegewyde individue vir...
15/10/2025

Werksgeleenthede in Touwsrivier! TOUWSRIVIER EN SY MENSE

Knowledge Pele is op soek na vaardige en toegewyde individue vir die volgende poste:
🔹 Elektrisiëns
🔹 Bouers
🔹 Skilders
🔹 Pleisters
🔹 Algemene Werkers
🔹 Loodgieters

Sluitingsdatum: 24 Oktober 2025
CV Aflewering: Four Rooms, Touwsrivier
E-pos: [email protected]

Moenie hierdie geleentheid mis om deel te wees van ’n groeiende gemeenskapsprojek nie doen vandag aansoek!

TOUWSRIVIER EN SY MENSE🌟 Knowledge Pele glo in die toekoms van Touwsriver se jeug! 🌟Van 22 – 30 September gaan ons jongm...
18/09/2025

TOUWSRIVIER EN SY MENSE

🌟 Knowledge Pele glo in die toekoms van Touwsriver se jeug! 🌟
Van 22 – 30 September gaan ons jongmense bystaan met hulp om verder te studeer en vir beurse aansoek te doen. 🎓✍️

Moenie hierdie kans misloop nie – jou toekoms begin hier, en ons stap die pad saam met jou! 💡✨

TOUWSRIVIER EN SY MENSE📢 OPROEP AAN ALLE VROUE EN VROUE-ORGANISASIES IN TOUWSRIVIER! 🌸Ons soek ’n verteenwoordiger vir d...
09/09/2025

TOUWSRIVIER EN SY MENSE

📢 OPROEP AAN ALLE VROUE EN VROUE-ORGANISASIES IN TOUWSRIVIER! 🌸

Ons soek ’n verteenwoordiger vir die vroue van Touwsrivier om ’n verskil te maak in ons gemeenskap se besluitneming en beplanning.

✅ Wat doen die rol?

Verteenwoordig die stem van vroue in ons gemeenskap
Deelname aan belangrike vergaderings en beplanning
Help om inklusiewe en impakvolle programme te skep

📍 Hoe om te benoem:
Kom haal jou Benoemingsvorm by Four Rooms of Freedom Resource Centre en dien dit weer daar in.

⏰ Sluitingsdatum vir benoemings: 12 September 2025

❓ Vir meer inligting: Skakel 023 004 0677 of e-pos [email protected]

👉 Wees die stem van vroue in Touwsrivier – Jou insette maak ’n verskil!

TOUWSRIVIER EN SY MENSE🌸 Touwsrivier Women – Your Voice Matters! 🌸We’re calling for nominations of ONE outstanding woman...
04/09/2025

TOUWSRIVIER EN SY MENSE

🌸 Touwsrivier Women – Your Voice Matters! 🌸
We’re calling for nominations of ONE outstanding woman from a registered women-led organisation to represent ALL women-led groups in the Community Working Group.

✅ Deadline: 12 September 2025
✅ Where: Collect & submit forms at Four Rooms of Freedom Resource Centre (Old Lewis building)

📞 Questions? Call 023 004 0677 or email [email protected]

👉 Make sure your organisation is represented – nominate today!

TOUWSRIVIER EN SY MENSE  The funding application closing date is coming up fast! ⏳ Don’t miss out – get your application...
13/08/2025

TOUWSRIVIER EN SY MENSE

The funding application closing date is coming up fast! ⏳ Don’t miss out – get your application in today!

TOUWSRIVIER EN SY MENSE🌞 Touwsrivier Community – You’re Invited! 🌍Join us as we introduce the preferred candidates for t...
07/08/2025

TOUWSRIVIER EN SY MENSE

🌞 Touwsrivier Community – You’re Invited! 🌍

Join us as we introduce the preferred candidates for the Community Trustee vacancies on the Touwsrivier Solar Community Trust.

🗓 14 August 2025
⏰ 18:00h
📍 Touwsriver, Steenvliet Community Hall

Come meet the candidates, ask your questions, and learn more about the future of our community-led trust. Your voice and presence matter! 🙌

TOUWSRIVIER EN SY MENSEPlease see below poster for NPO's in Touwsriver.
07/08/2025

TOUWSRIVIER EN SY MENSE

Please see below poster for NPO's in Touwsriver.

Address

19 East Street
Touwsrivier
6880

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27230040677

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Touwsrivier SE.ED posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Touwsrivier SE.ED:

Share