25/08/2026
STANDERTON LANDBOU SKOU 2026!
Die aftelling is aan! Maak seker jy is 10–13 September 2026 deel van die grootste kuier in Standerton!
Hierdie jaar se program is propvol vermaak.
Bring die hele gesin en kom geniet die Standerton Landbou Skou!
Standerton Skougronde
10–13 September 2026
Moenie hierdie jaar se Skou misloop nie!