VVVT Namakwaland

Call Directions Contact the organization

VVVT Namakwaland VVVT Namakwaland is ’n gemeenskapsbeweging in die Noord-Kaap wat gemeenskappe versterk om hul grond, hulpbronne en toekoms te beskerm.

Ons bewegingbou en werk word deur WoMin African Alliance ondersteun.

22/10/2026
Vir die mense wat vra wie VVVT Namakwaland is en hoekom ons nou in Okiep betrokke raak: Ons is ’n beweging van gemeenska...
21/10/2026

Vir die mense wat vra wie VVVT Namakwaland is en hoekom ons nou in Okiep betrokke raak: Ons is ’n beweging van gemeenskapsmense van regoor Namakwaland wat saamwerk oor grond, water, mynbou en wat dit alles aan ons gemeenskappe en omgewing doen. Ons is nie 'n politieke party nie en ondersteun nie enige kandidaat vir die plaaslike verkiesing nie. Ons werk reeds saam met mense in Concordia en ander dorpe vir vyf jaar, en toe ons hoor van Benito Abrahams en die gemeenskap se pogings om antwoorde oor die uitskopdamme te kry, het ons besluit om te help waar ons kan. Ons is nie hier om namens Okiep te praat of vir mense te kom sê wat om te doen nie. . Ons weet ook dat daar mense is wat lank voor ons reeds met hierdie kwessies besig was in Okiep. Dis juis hoekom ons die opeluggesprek wil hê - sodat mense self kan praat, ons na mekaar kan luister en saam kan besluit hoe vorentoe. Ons hoop dat 'n breër groep gemeenskapsleiers en inwoners die leiding sal neem. Ons kom nie om oor te neem nie, maar om saam te werk en by mekaar te leer.

Gemeenskap van Okiep en omliggende areas kom luister en praat saam.SNOEKTOWN  OKIEP (Opelug)22 Oktober 202618:00Ons stem...
21/10/2026

Gemeenskap van Okiep en omliggende areas kom luister en praat saam.

SNOEKTOWN OKIEP (Opelug)
22 Oktober 2026
18:00

Ons stem
Ons Keuse
Ons krag

Hoekom moet ons bedel vir antwoorde waarop ons geregtig is?Hoekom moet gemeenskapsorganiseerders agter munisipale ampten...
21/10/2026

Hoekom moet ons bedel vir antwoorde waarop ons geregtig is?

Hoekom moet gemeenskapsorganiseerders agter munisipale amptenare, staatsdepartemente en mynmaatskappye aanloop om hulle verantwoordelikheid teenoor die gemeenskap na te kom?

Dis nie die gemeenskap wat moet bedel nie. Dis die staat en mynmaatskappye wat moet rekenskap gee.

The worsening climate crisis and biodiversity loss are interconnected and have to be tackled together as part of acceler...
21/10/2026

The worsening climate crisis and biodiversity loss are interconnected and have to be tackled together as part of accelerating deep just transitions from below. Join the Emancipatory Futures Studies project, Green Transitions Project and the South African Food Sovereignty Campaign at Wits for a two-day online dialogue themed:

Beyond Fortress Conservation: Rethinking the Just Transition from Decolonial Commons, Rewilding and Rights of Nature Perspectives

Through a series of talks and discussions, we’ll explore:
* 🐾 Wildlife, human-animal relationships and alternatives to fortress conservation.
* 🌊 Marine Protected Areas and the impacts of conservation on fishing communities.
* 🌱 Rights of Nature and alternative approaches to protecting biodiversity.
* 🌳 Forest commons, care and landscapes of coexistence.

📅 28–29 October 2026�

📍 Online Event
🔗 Register now: https://us02web.zoom.us/meeting/register/6zmJLtQ6R02e3_mujyv69Q

MTE Expo: Ontwikkeling vir wie?VVVT Namakwaland vra: Watter konkrete voordele bring die MTE Expo en soortgelyke mynbou-u...
19/10/2026

MTE Expo: Ontwikkeling vir wie?

VVVT Namakwaland vra: Watter konkrete voordele bring die MTE Expo en soortgelyke mynbou-uitstallings vir die gemeenskappe wat die impak van mynbou dra?

Word daar ook aandag gegee aan mynboumaatskappye se Social and Labour Plans (SLP’s), hul beloftes aan gemeenskappe en die werklike implementering daarvan?

Met Gamsberg Phase 2 by Aggeneys is meer as 1 500 werksgeleenthede tydens konstruksie gerapporteer, terwyl 800–1 000 werksgeleenthede tydens die bedryfsfase verwag word.

Maar wat beteken hierdie beloftes en syfers vir die mense van Namakwaland?

Terwyl die mynbedryf platforms kry om sy belange te bevorder, moet gemeenskappe ook ’n stem hê.

Ons wil die gemeenskap se opinies hoor: Dink julle die mynbedryf se beloftes word nagekom? Ervaar julle werklik die voordele van hierdie ontwikkeling? Deel julle gedagtes met ons.

14/10/2026

IOKIEP: DIE GEMEENSKAP HET GEWAARSKU. WAAR WAS DIE STAAT?

Lank voordat die water uit die ou myndam begin stroom het, het inwoners van Okiep reeds die gevaar aangemeld.

Hulle het briewe geskryf, die stygende watervlak dopgehou en 'n vreedsame optog begin organiseer nadat die Nama Khoi-munisipaliteit nie op hul skrywes gereageer het nie.

Die optog is uitgestel nadat die munisipaliteit 'n vergadering aangevra het. Op 28 September is die gevaar van die dam bespreek. Volgens gemeenskapsverteenwoordiger Benito Abrahams het die munisipaliteit verantwoordelikheid erken en onderneem om die druk op die damwal te verlig.

Maar die gemeenskap sê daar was geen sigbare optrede nie. Nou stroom die water uit die dam.

Die gemeenskap het nie stilgebly nie. Hulle het georganiseer, gewaarsku en antwoorde geëis.

Waarom moes die gevaar eers só ver kom voordat daar aandag aan gegee word?

Luister hoe Benito Abrahams vertel van die gemeenskap se pogings om die owerhede tot optrede te beweeg.

Die gemeenskap het sy deel gedoen. Nou moet die staat verantwoordelikheid neem.

SABC News
Die Plattelander Newspaper / Koerant RADIO NFM 89-98.7 Human Rights Watch
Nama Khoi Local Municipality
South African Human Rights Commission
Department of Mineral Resources and Energy

Die slikdamstorting in O’Kiep laat ons met vrae wat veel verder strek as hierdie een voorval. Hoeveel skade moet gemeens...
14/10/2026

Die slikdamstorting in O’Kiep laat ons met vrae wat veel verder strek as hierdie een voorval. Hoeveel skade moet gemeenskappe nog beleef voordat daar opgetree word? Wie neem verantwoordelikheid vir die skade wat mynbou agterlaat? En hoe lank moet gemeenskappe aanhou vra vir antwoorde?

Ons dink die volgende stap moet begin by die mense van O’Kiep self. Om bymekaar te kom, te praat oor wat gebeur het, die skade te dokumenteer en saam te besluit hoe hulle verder wil optree. Dit is immers hulle grond, hulle water en hulle lewens wat geraak word.

Maar die verantwoordelikheid kan nie by die gemeenskap alleen lê nie. Daar is ernstige vrae wat myn maatskappye en die verantwoordelike staatsdepartemente moet beantwoord. Wat het gebeur? Wie is verantwoordelik? Watter ondersoeke word gedoen? En wat gaan dit verg om die skade behoorlik te herstel? 'n Onafhanklike ondersoek, openbare toegang tot die bevindings en 'n duidelike rehabilitasieproses behoort deel van die gesprek te wees.

13/10/2026

’OKIEP: THE COPPER WAS TAKEN. THE DANGER WAS LEFT BEHIND.

O’okiep, a small mining town in South Africa's Northern Cape, takes its name from the Nama U-gieb, meaning “the great brackish spring.” A place named after water, where people now live in fear of it.

In the accompanying video, community activist Benito Abrahams stands among the remains of more than a century of copper mining. Behind him, water has been rising in an old mining area. He fears that the surrounding walls could give way, sending water into the neighbourhoods below, destroying homes and possibly taking lives.

“This is what they left us with,” he says.

The community has raised concerns, reported the danger and met with authorities. Yet the mine waste remains, the water continues to worry residents, and they are still waiting for meaningful intervention.

O’okiep was once among the world's richest copper mining areas. Generations of workers helped produce that wealth. What remains today is also part of that history: abandoned mining infrastructure, tailings, damaged land and communities living with the consequences.

Now copper is once again being celebrated as essential to the world's green energy transition. Mining Companies is among the companies seeking renewed economic value from Namakwaland's historic copper resources, including old mine dumps and tailings.

There is something deeply troubling about an industry finding new value in what was left behind, while the people living alongside it are still struggling to have the dangers recognised.

The question is not only who caused the original damage. It is also who benefits from mining today, who is responsible for making these places safe, and why the people living with the risks must fight so hard to be heard.

For Benito and his neighbours, these are not abstract questions about development or the green transition. They are questions about whether their homes, their families and their lives are safe.

What does development mean when the people who live closest to the wealth are also those expected to live with its dangers?

Address

Nama Khoi
Springbok
8240

Telephone

+27721513227

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VVVT Namakwaland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VVVT Namakwaland:

Share

Nearby non profit organizations