G-Om Projek / Wee Care Project

G-Om Projek / Wee Care Project Hierdie unieke skooltjie vir voorskoolse kinders gaan oor mense met omgeeharte wat 'n verskil maak. Ons noem hulle .

This unique preschool is all about our children and people with caring hearts that would like to make a difference.

21/08/2026
G-Om Projek / Wee Care Project  vier 25 jaar! Op 5 September vier ons ’n besonderse mylpaal – 25 jaar van omgee, hoop en...
17/08/2026

G-Om Projek / Wee Care Project vier 25 jaar!

Op 5 September vier ons ’n besonderse mylpaal – 25 jaar van omgee, hoop en ’n verskil maak in ons gemeenskap.

Ons nooi ons gemeenskap om saam met ons deel te wees van hierdie spesiale geleentheid!

● Skryf ’n span in
● Word ’n borg
● Skenk ’n prys

Daar is ook groot pryse op die spel!

Jy kan selfs ’n 7-dae vakansie in Mosselbaai wen – vir slegs R100 per kaartjie!

Kaartjies verkoop vinnig, so spring gou!

Kontakpersone:
Marieta Herbst: 063 705 0304
Christel Herbst: 082 785 2439
Linda Grobler: 083 292 5654

Kom vier saam met ons 25 jaar van omgee en verskil maak!

G-om Projek wens elke vrou ’n besonderse Vrouedag toe!Aan elke vrou wat met liefde, moed en omgee ’n verskil maak — jy i...
09/08/2026

G-om Projek wens elke vrou ’n besonderse Vrouedag toe!

Aan elke vrou wat met liefde, moed en omgee ’n verskil maak — jy is kosbaar, jy is sterk, jy maak saak.

Mag jy vandag onthou hoe belangrik jou rol is in die lewens van die kinders en mense rondom jou.

Vier vandag die vrou wat jy is!

Marieta Herbst
Christel Herbst
Christa Venter
Elda Liebenberg
Retha Nel
Sonja Lombaard
Jakkie Pienaar
Erica Stols
Jacoleen Venter
Danielle Wolmarans
Yasmine Adams

Help Us Drive a Brighter Future!Every child deserves the opportunity to learn, grow, and dream. Yet for many families, s...
24/07/2026

Help Us Drive a Brighter Future!

Every child deserves the opportunity to learn, grow, and dream. Yet for many families, something as simple as transport to preschool is an obstacle they cannot overcome.

At G-Om Projek / Wee Care Project, we have identified transport poverty as one of the biggest barriers preventing children from accessing quality Early Childhood Development. Many of our little learners live too far to walk, and a monthly transport fee of R350 is simply beyond the reach of struggling families.

Adopt a Child's Transport
For just R350 per month, you can help ensure that a child:
🚍 Travels safely to and from school every day.
🚍 Attends consistently without missing valuable learning opportunities.
🚍 Grows in a safe, caring environment where they receive education, nutrition, and love.

Whether you choose to sponsor a child for one month, a school term, or a full year, your support will have an immediate and lasting impact. If you are unable to sponsor the full amount, every contribution makes a difference.
Together, we can remove barriers and open doors to a brighter future—one child, one journey, one opportunity at a time.

Thank you for helping us drive change, one kilometre at a time.

Please contact us if you would like to become a transport sponsor or make a contribution.

Christel Herbst
Retha Nel
Elda Liebenberg
Christa Venter
Erica Stols
Jakkie Pienaar
Sonja Lombaard
Erika Coetzee
Elré van Schalkwyk
Karien Schmidt van Staden

19/07/2026

✨ Die tweede helfte van die skooljaar begin Dinsdag.

Baie dankie aan elkeen wat met oop hande en liefdevolle harte in ons G-om maats belê. Julle tyd, geduld en omgee maak elke dag 'n verskil wat veel verder strek as die klaskamer en speelplek.

Mag hierdie nuwe kwartaal gevul wees met nuwe geleenthede om te groei, te leer en hoop te saai. Dankie dat julle saam met ons in elke kind se toekoms belê. Julle word opreg waardeer.

Dankie aan tannie Leanna Jacobs wat vandag ons maats gehelp het om unieke Moedersdag-geskenke te maak.Ons was baie bly j...
06/05/2026

Dankie aan tannie Leanna Jacobs wat vandag ons maats gehelp het om unieke Moedersdag-geskenke te maak.

Ons was baie bly jy was hier!

Dankie vir jou tyd, jou liefde en jou help-hande. Jy maak ons harte bly en jy maak ’n groot verskil! Ons maats kan met groot trots hulle mamma's bederf met ń unieke geskenk.

Address

NG Suid Gemeente/H/v Kerk/en Uniestraat
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 11:00
Tuesday 08:00 - 11:00
Wednesday 08:00 - 11:00
Thursday 08:00 - 11:00
Friday 08:00 - 11:00

Telephone

+27637050304

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when G-Om Projek / Wee Care Project posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to G-Om Projek / Wee Care Project:

Shortcuts

Share