National Lucerne Trust

National Lucerne Trust Developing the long-term sustainability and profitability, as well as the local and international competitiveness, of the lucerne industry of South Africa.

07/04/2026

Kunsmis raak duurder. Voer is duur. En die druk op jou winsgewendheid neem toe.

Boere vra tans dieselfde vraag: waar sny ek op koste sonder om op produksie in te boet?
Lusern is een van die min gewasse wat grootliks sy eie stikstof bind en terselfdertyd hoëgehalte voer vir jou vee lewer.

Minder kunsmis. Minder aangekoopte voer. Twee probleme. Een oplossing: lusern.

Bou lusern doelbewus in jou stelsel in — gesels met AgroFors en begin vandag.

11/02/2026

Lusernhooi is ongetwyfeld een van die belangrikste voergewasse wat wêreldwyd in veevoeding gebruik word. Hierdie artikelreeks ondersoek die kompleksiteite van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf en lig ook ‘n paar dinamiese aspekte daarvan uit.

Lusernhooigehalte word in verskillende grade geklassifiseer: supreme, prima, graad 1, graad 2 en graad 3, elk gekoppel aan unieke kenmerke en eienskappe wat op die voedingsbehoeftes van melkbeeste geskoei is. Soos by die meeste landboukommoditeite, word die produsenteprys van lusernhooi deur vraag en aanbod gedryf.

Klik op die skakel om meer te lees oor die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: https://agriorbit.com/dinamika-en-ontwikkeling-van-die-suid-afrikaanse-lusernhooibedryf-deel-1/

Husqvarna

Address

152 St John's Street
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0442728991

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when National Lucerne Trust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to National Lucerne Trust:

Share