Little Angels Oudtshoorn

Little Angels Oudtshoorn Little staan vir Bejaardes en Kinders. Angels is die mense wat help en skenk. Ons werk in die gemeenskap vir die gemeenskap. Omdat ons werklik omgee.

Ons help met kos, berading, klere skool behoeftes, besoek Ouetehuise. Little Angels bestaan al 18 jaar. Ons sal vra vir donasies in die vorm van kos, speelgoed, toeiletware en klere. Ons help Mammas, kinders en bejaardes. Ons handhaaf n oop beleid. Ons ontvang geen verdienste vir die gemeenskaps werk nie. Dit wat ons doen moet uit ons hart gedoen word.

Address

36 Plein Street
Oudtshoorn
6625

Telephone

0848111936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Angels Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Little Angels Oudtshoorn:

Share