05/06/2026
🚗🙏DISCIPLE DRIVE!!!
Matt 28:19
Kom join ons more oggend waar ons weer die strate invaar, mense bedien met kos, Woord en gebed!!!
🥶🧥 Trek warm aan julle, dis kkkkkkoud!
🕐 Ons vertrek 11:00
📍 Kontak ons vir location.
Ons uitreike is totaal afhanklik van God wat in mense se harte werk om te saai, en ons sè dankie vir julle wat altyd 'n oop hand het.
゚viral ゚viral